Catatan episode
Die Zambezi-streekraad het ’n nuwe vyfjaar-strategiese plan en Kliëntedienshandves bekend gestel om ontwikkelingsprioriteite, deursigtigheid en aanspreeklikheid te bevorder. Waarnemende hoofstreekbeampte, Sylvester Simwanza, sê die sukses daarvan sal afhang van werknemers en belanghebbendes se toewyding om dié planne in tasbare resultate te omskep.
Situs: iono.fm

