Skip to content
Global sound
Radioteater

Radioteater

SEESKULP deur Marius de Bruyn

· 50 min

Show notes

Seeskulp ondersoek ’n onverwagse vriendskap en die geheime wat mense van mekaar weerhou. Die gedruis van die see, alledaagse klanke, musiek en stilte skep ’n luisterwêreld waarin werklikheid en verbeelding inmekaarvloei. Dit is ’n verhaal oor broosheid, aanvaarding en wat gebeur wanneer ons werklik na mekaar luister. Eleanor, ’n letterkundedosent met ’n terminale breingewas, ontmoet Jonathan, ’n eksentrieke jong student, wat ’n roman skryf. ’n Komplekse vriendskap ontwikkel. Hy vertel haar van sy boek, en sy maak oop oor haar onsekere toekoms. Dan rig Eleanor ’n vreemde versoek aan Jonathan…

Website: omny.fm

Live, last hour: 6,852 songs on 2,656 stations in 125 countries

Discover the world through radio

More ways to discover (9)

Heard something good? Save it, or open it straight away in Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Kix 99.3Continue listening