Skip to content
Global sound
Radioteater

Radioteater

by RSG

Latest episode
DIE OORLOGKLAVIER Christien Neser

About this podcast

Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.

Episodes

The newest 20 of 395 episodes

  • DIE OORLOGKLAVIER Christien Neser · 1 h 0 minDertienjarige James se held is Cheslin Kolbe, en hy wil veel eerder rugby speel as klavier oefen. Sy pa se voorwaarde is duidelik: solank hy rugby speel, moet hy klavierles neem…
  • SEESKULP deur Marius de Bruyn · 50 minSeeskulp ondersoek ’n onverwagse vriendskap en die geheime wat mense van mekaar weerhou. Die gedruis van die see, alledaagse klanke, musiek en stilte skep ’n luisterwêreld waarin…
  • STINKHOUT deur Philip Rademeyer (Deel 2) · 58 minWat gebeur wanneer ’n terugkeer huis toe jou weer met die verlede konfronteer? Ná sy broer se dood, keer Louw terug na die kleinhoewe van sy kinderjare, waar hy met sy pa Gert…
  • STINKHOUT deur Philip Rademeyer (Deel 1) · 46 minWat gebeur wanneer ’n terugkeer huis toe jou weer met die verlede konfronteer? Ná sy broer se dood, keer Louw terug na die kleinhoewe van sy kinderjare, waar hy met sy pa Gert…
  • PIETER SE PA deur Niel Steenkamp · 56 minHerman is in sy skik dat sy dogter met Pieter wil trou. Sy vrou twyfel egter oor Pieter se herkoms. Wanneer sy met foto’s van meisies uit Herman se jong dae te voorskyn kom, moet…
  • TUIMELDUIF deur Morné Malan · 1 h 4 min'n Tweeling broer en suster van Mosselbaai word ná jare herenig om hulle ma se sewentigste verjaardag te vier. Saam word die Van Rensburgs gekonfronteer deur nuwe…
  • JOSHLIN – MEER AS ’N NAAM deur Herschelle Benjamin · 1 h 6 minVir die radio verwerk deur Henriëtta Gryffenberg. ’n Ma word, gekonfronteer met die verdwyning van haar elfjarige seun tydens ‘n hofsaak wat in die kollektiewe gewete aangehoor…
  • LIESBET deur Leon van Nierop · 59 minLiesbet (die naam van ‘n lokomotief waarin Koningin Elizabeth volgens oorlewering ook gery het en die fluit getrek het) word van vergange se dae teruggebring, wanneer ‘n ou…
  • DIE POTPLANT deur Karli Heine · 38 min‘n Klompie verwaarloosde plante in ’n kantoor is ongelukkig met hulle omstandighede. Hulle besef hulle kom al hoe nader daaraan om te vrek, en probeer onmiddellik planne beraam…
  • AMADEUS deur sir Peter Shaffer (Vertaal en verwerk deur Nerina Ferreira) · 1 h 29 minAntonio Salieri is die afgetrede hofkomponis van die keiser Josef II, maar nou sit hy in sy blyplek in Wene en besluit om iets te bely... Hy vertel van sy eerste ontmoeting met…
  • FRANK & GLADYS deur Tom Stoppard (vertaal deur Roy Niemann) · 30 minFrank skakel die telefoondiens wat die korrekte tyd aandui, maar herken dadelik die vrouestem aan die ander kant van die lyn. Dis sy oorlede vrou, Gladys! Hy besluit om die gebou…
  • EEN, TWEE, DRIE, BLOK MYSELF deur Karen Wessels · 57 minWanneer ’n aantreklike vreemdeling, Walter, opdaag en haar wêreld stadig begin ontwrig, word dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Soos Monika se werklikheid begin verbrokkel…
  • HARTSAKE deur Joe Kleinhans · 58 minIn die wêreld van sepies en skyn, is daar soms net een storie wat te na aan die hart lê. Wanneer ’n akteur, wat ’n dokter in ’n sepie speel, in die hospitaal beland, vervaag die…
  • SLANG IN DIE GRAS deur Chris Madjiet · 1 h 7 minSlang en sy groepie helpers tel kosbaarhede by die asgate op om te verkoop. Hulle stel veral belang in koper en aluminium. Hulle was almal in die tronk, en lede van die…
  • GROETE VAN TANT MARTJIE deur Paula Hartzenberg · 57 minMartjie en Bruwer Groenewald (Rika Sennett en Anton Dekker) het nie 'n maklike lewe agter die rug nie. Daar is 'n leemte in Martjie se bestaan, wat sy hoop om uiteindelik te kan…
  • ‘N ONVERWAGSE KRISMISBOKS deur Christo Davids · 42 minMargie, ’n toegewyde verpleegster by Tygerberg Hospital, werk lang en uitputtende skofte om haar twee kinders, Zelda en Zak, te onderhou nadat haar man, Henry, haar jare tevore…
  • BLOED VAN MY deur JJ Roberts · 46 minMeyer is Simeon se ouer broer. 18 Maande tevore is hulle ouers in ’n motorongeluk dood, en Meyer moes sy studies staak en as Simeon se voog optree terwyl hy sy laaste twee jaar…
  • KALAHARI STERRE deur Adam Willemse · 58 minDrie vriende en hulle jong bestuurder vertrek op ‘n reis na die dorpie Askam. Dit blyk nie net ‘n gewone reis te wees nie, maar ook ‘n ontdekkingsreis, ‘n reis na self, na…
  • SUIKERBEK deur Ingrid Penzhorn · 50 minCarolien is ’n mediese student wat finansieel noustrop trek. ’n Medestudent, Saskia, vertel haar hoe sy maklik geld kan verdien deur ’n gesellin vir ’n welgestelde man te wees…
  • GEBAKTE PERE deur Karin du Toit · 52 minMarnus se eerste dag op universiteit kon nie met ’n groter skok begin het nie. Emma daag ná maande se stilswye skielik by die woonstelblok waarin hy sal tuisgaan op met die nuus…

More like this

All Arts podcasts →

Live, last hour: 8,343 songs on 3,486 stations in 133 countries

Discover the world through radio

More ways to discover (9)

Heard something good? Save it, or open it straight away in Spotify.

Radio 538 luisteren - Live!Popular right now