Jakson kuvaus
Sondag praat ons verder oor ons reeks: Ontdek God in die gewone! Ons dink oor God se teenwoordigheid baie keer as ernstig en self kwaai!
Kom ontdek God saam in die gewone van lag en speel! Herontdek weer die vreugde van die lewe midde van die uitdagings wat ons daagliks beleef...
Sien jou Sondag en nooi iemand saam!
Riviera-Jakaranda groete.
Frikkie
Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.
Sivusto: spreaker.com

