Ugrás a tartalomra
Global sound
Riviera-Jakaranda Gemeente

Riviera-Jakaranda Gemeente

Erediens 27 Sept - Lewe en Sterwe

· 43 perc · 4. évad 9. epizód

Epizódjegyzetek

Ons aanvaar baie keer die lewe as vanselfsprekend… Soms kom ons in situasies wat ons besef dat die lewe en dood verbasend naby aan mekaar is. Dan ontdek ons dat die lewe ‘n geskenk van God is en dat dit baie kosbaar is!
Wanneer hierdie besef deurdring tot ons, wil ons volkome vir die Here leef en sy teenwoordigheid elke dag ontdek. Dan het ons die troos dat Here ook by ons in ons dood teenwoordig is! Ons hele lewe word dan omsluit deur God se teenwoordigheid en ons kan voluit vir die Here lewe!
Kom ontdek saam dat God teenwoordig is in ons hele lewe! Nooi iemand saam.
Riviera-Jakaranda…

Weboldal: spreaker.com

Élőben, az elmúlt órában: 7 731 dal, 3 394 állomás, 121 ország

Fedezd fel a világot a rádión keresztül

További felfedezési lehetőségek (7)

Hallottál valami jót? Mentsd el, vagy nyisd meg rögtön a Spotifyban.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Royalty Free Music 24/7 - AAC-LC - 128K Stereo, with PrerollHallgatás folytatása