Beschrijving
Ons weet God is altyd by ons. Tog ervaar ons Hom nie altyd in ons lewens nie. Dan begin die soektogte na Hom. Jesus gee vir ons 'n antwoord in Matteus 25:31-40 waar ons Hom wel kan vind — in ons gewone omgee vir ons medemens ... Die Moot Kantate koor tree ook tydens die erediens op.
Sien jou Sondag!
Michiel
Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.
Website: spreaker.com

