Show notes
Vryheid in Christus is volgens Galasiërs 5:13 - 26 in werklikheid 'n verbintenis aan die Heilige Gees. Dit kan vergelyk word met wanneer ons onsself as 'n teepot sien wat deur die Heilige Gees vasgehou word om mekaar met die vrug van die Gees te vul.
Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.
Website: spreaker.com

