She's Gutsy
by Juli Kleinhans
2 Weke na Geboorte na Parys 2024: Die Onvertelde Olimpiese Storie |…
About this podcast
What does it actually mean to be "gutsy"? It’s more than just fitness or success, it’s how a woman moves through life. The She’s Gutsy Podcast explores the real stories behind strong women, focusing on the moments of courage, vulnerability, and healing that shape us all. From world-class athletes, creative entrepreneurs to strong women from different backgrounds, we dive deep into the struggles and triumphs that make us human. Subscribe for honest conversations that will leave you feeling seen, inspired, and encouraged. New episodes every Wednesday.
Episodes
The newest 20 of 24 episodes
- 2 Weke na Geboorte na Parys 2024: Die Onvertelde Olimpiese Storie | Vicky Van Der Merwe S1E24 · Season 1 Episode 24In Episode 24 van die She’s Gutsy Podcast gesels Juli met Parys 2024-Olimpian, wêreldklas, driekampatleet, hoofafrigter en ma van twee, Vicky Van der Merwe, oor veerkragtigheid…
- Die Vinnigste Vrou op die Water: Breek Haar Stilte oor Haar Diepste Stryd | Karo Van Tonder S1E23 · Season 1 Episode 23In Episode 23 van die She’s Gutsy Podcast gesels Juli met die ongelooflike Karo van Tonder, internasionale Windsurfer, Afrika-snelheidsrekordhouer en 'n ware voorbeeld van…
- From Bariatric Surgery to 7 Iron Mans: The Truth About Weight & Worth | Tracey-Lee Lusty S1E22 · Season 22 Episode 22In Episode 22 of the She’s Gutsy Podcast, Juli sits down with the incredible Tracey-Lee Lusty (@fitnessgirlza), creator of Fitness Girl, attorney, body positivity advocate, and…
- Van Brownies in ‘n Garage na 4 La Coco C Restaurante: Geloof en Sukses | Jeanine Claassen S1E21 · Season 1 Episode 21In Episode 21 van die She’s Gutsy Podcast gesels Juli met die ongelooflike Jeanine Claassen, eienaar en stigter van vier La Coco C restaurante regoor Suid-Afrika, ma, atleet en…
- Om Oor te Begin Het My Lewe Gered | Nienka du Toit S1E20 · Season 1 Episode 20Om jou hele lewe en identiteit van voor af te herbou is een van die moeilikste dinge wat 'n mens kan doen. Maar om oor te begin is nie 'n mislukking nie; dit is waar ware herstel…
- Stop Waiting for Confidence: The Power of Doing It Scared | Tiffany Amber Moses S1E19 · Season 1 Episode 19In Episode 19 of the She’s Gutsy Podcast, host Juli Kleinhans sits down with Tiffany Amber Moses, a specialist wellness counselor, entrepreneur, and former pageant titleholder…
- Running Comrades With a Skipping Rope to Stop Human Trafficking | Marissa Groenewald S1E18 · Season 1 Episode 18Running 90 kilometres across the brutal hills of Comrades is daunting enough. Doing it while continuously skipping rope sounds completely impossible. In Episode 18 of the She’s…
- Van ongelooflike seer tot internasionale sukses. Her unspoken truth. | Elizma Esterhuyse S1E17 · Season 1 Episode 17In Episode 17 van die She's Gutsy Podcast gesels Juli Kleinhans met Elizma Esterhuyse: model, entrepreneur en die stem agter Her Unspoken Truth. Op 'n modelreis oorsee het Elizma…
- You Can’t Hate Yourself Into Loving Yourself | Abbi McDuling S1E16 · Season 1 Episode 16In Episode 16 of the She's Gutsy Podcast, host Juli Kleinhans sits down with Abbi McDuling, a trainer, coach, and mom of two who has spent years unlearning almost everything she…
- Die braafste ding wat ek nog ooit gedoen het | Katinka Oosthuizen S1E15 · Season 1 Episode 15In episode 15 van die She's Gutsy Podcast gesels ons aanbieder, Juli Kleinhans, met Katinka Oosthuizen, een van Suid-Afrika se oorspronklike influencers, komediant en…
- Half miljoen mense se oë is op Mila G, maar wie is sy regtig? | S1E14 · Season 1 Episode 14Welkom terug by die She's Gutsy Podcast! In hierdie episode gesels ons aanbieder, Juli Kleinhans, met die ongelooflike Mila Goussard, of soos die meeste van julle haar ken, Mila…
- Marciel Hopkins-Lourens oor sterk voel in jou eie liggaam, ma-wees & jou drome volg. | S1E13 · Season 1 Episode 13Welkom by episode 13 van die She's Gutsy Podcast! In hierdie episode gesels ons aanbieder, Juli Kleinhans, met die ongelooflike Marciel Hopkins. Marciel is 'n model…
- Finding your “why”. Fertility journey, grief & the road to Comrades. | Jean-Marié Stander S1E12 · Season 1 Episode 12Welkom by Episode 12 van die She's Gutsy Podcast! In hierdie episode gesels ons aanbieder, Juli Kleinhans, met Jean-Marié Stander, 'n regsgeleerde, vrou, ma & mede-eienaar van…
- Van assistent op stel tot Wyfie hoofrol. Wat dit werklik vat. | Mienke Ehlers S1E11 · Season 1 Episode 11Welkom by Episode 11 van die She's Gutsy Podcast! In hierdie episode gesels ons aanbieder, Juli Kleinhans, met die ongelooflike Mienke Ehlers, die aktrise en stilis wat jy dalk…
- Tamsyn Gerrits on Surviving Cancer, Motherhood, Miss SA & Bulimia | S1E10 · Season 1 Episode 10Welcome back to the She's Gutsy Podcast! In this episode, our host, Juli Kleinhans, sits down with the incredibly inspiring Tamsyn Gerrits (formerly Tamsyn Jack). Tamsyn is a…
- How she left corporate to build her own brand. Anxiety, transformation & community. S1E9: Caitlin Hood · Season 1 Episode 9Welcome to episode 9 of She's Gutsy! In this episode, our host, Juli Kleinhans, sits down with the incredibly warm and inspiring Caitlin Hood (known to her community as…
- Die prys van sukses: unlabelling, uitbranding, bullimië & modelwerk. | Martinique S1E8 · Season 1 Episode 8Welkom by episode 8 van She's Gutsy! In hierdie episode gesels ons aanbieder, Juli Kleinhans, met die ongelooflike Martinique Ferreira. Martinique is die stigter van die…
- Van bak om te oorleef tot ‘n multi-miljoenrand koekie-“empire”. Depressie, MasterChef en Mondvol. | Andriëtte S1E7 · Season 1 Episode 7Welkom by Episode 7 van die She's Gutsy Podcast! In hierdie episode gesels ons met die ongelooflike Andriëtte Georgiou. Sy is die stigter en eienaar van die geliefde Mondvol…
- Wat dit REGTIG vat om ’n Olimpiese medalje te wen: Opofferings, Beserings & LA 2028 | Jo-Ané du Plessis S1E6 · Season 1 Episode 6In hierdie episode van die She's Gutsy Podcast sit Juli saam met Suid-Afrika se eie spiesgooi-koningin en Olimpiese silwer-medaljewenner, Jo-Ané du Plessis (ook bekend as Jo-Ané…
- Volg jou drome & wees jouself | Leah Van Niekerk S1E5. · Season 1 Episode 5Welkom by die She's Gutsy Podcast In hierdie episode gesels ons gasheer, Juli Kleinhans, met die ongelooflike Leah van Niekerk. Julle ken haar waarskynlik as een van Suid-Afrika…








