Langsung ke konten
Global sound
Stellenbosch Gemeente Preke

Stellenbosch Gemeente Preke

14 June 2026 || Die Gees Dra || Deon Botha

· 27 mnt

Catatan episode

Soms breek planne of drome. Soms breek vriendskappe. Soms breek harte.Jesus het dit so goed verstaan - die aand toe Jesus saam met sy vriende geëet het, het Hy diebrood geneem, dit gebreek en gesê: “Dit is my liggaam wat vir julle gegee word. Gebruik dit om my te onthou.”
Ons onthou vandag dat Jesus se liggaam ook gebreek is wanneer ons saam die nagmaal gebruik. Kry gerus vir jou tekens van die nagmaal voor jy na hierdie preek kyk of saam luister.

Situs: sg-preke.castos.com

Live, satu jam terakhir: 13.689 lagu di 6.615 stasiun di 141 negara

Jelajahi dunia lewat radio

Cara lain untuk menjelajah (7)

Dengar sesuatu yang bagus? Simpan, atau langsung buka di Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Crooner Radio LegendsLanjut mendengarkan