Skip to content
Global sound
Taaldinge

Taaldinge

by RSG

Latest episode
Taaldinge: Die verslonsing van die taal

About this podcast

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.

Episodes

The newest 20 of 766 episodes

  • Taaldinge: Die verslonsing van die taal · 22 min15 November 2026: Prof Marné Pienaar van die Universiteit van Johannesburg praat oor die verskynsel, Mengels. Dis die vermenging van Afrikaans en Engels, wat klaarblyklik…
  • Taaldinge: Die UP se aanleerderskursusse (Deel 2) · 21 min8 November 2026: As deel van die UP se taalontwikkelingsplan bied hulle aanleerderskursusse in Afrikaans en Sepedi aan. Daar is ook pedagogiekkursusse oor die skepping van…
  • Taaldinge: Die UP se aanleerderskursusse (Deel 1) · 20 min1 November 2026: Epistemiese toegang tot tersiëre onderwys is veel meer as toelating tot kursusbywoning. Dit handel ten diepste oor toegang tot kennis. As deel van die UP se…
  • Taaldinge: Die UP se veeltalige terminologie · 24 min25 Oktober 2026: Prof. Elsabe Taljard en dr. Michelle Goosen wat albei betrokke is by die UP se taalontwikkelingsplan, vertel vir Ina Strydom meer oor die funksie van veeltalige…
  • Taaldinge: Die SAAWK se KI-simposium · 20 min18 Oktober 2026: Die bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, dr. Annelise de Vries, vertel vir Ina Strydom meer oor van die onderwerpe wat by hulle…
  • Taaldinge: Die UP se nuwe taalbeleid · 24 min11 Oktober 2026: Prof. Elsabe Taljard en dr. Helena Kruger-Roux van die Universiteit van Pretoria vertel vir Ina Strydom meer oor dié Universiteit se nuwe taalbeleid; wat dit…
  • Taaldinge: Dinamies Afrikaans; Afrikaanse Taalmonument · 20 min4 Oktober 2026: Die redakteur van Dinamies Afrikaans, ‘n Afrikaans handboek vir die intermediêre fase, Elmarie Lubbe, vertel vir Ina Strydom wat in die boek gedek word; hoe dit…
  • Taaldinge: Taalmisdaad · 22 min27 September 2026: Prof. Terrence Carney van Unisa vertel vir Ina Strydom wat taalmisdaad is, en hoe taalkundiges kan help om dié tipe taalgedrag te identifiseer. Dit sluit…
  • Taaldinge: UJ-Vertaalprys - Prof. Wium van Zyl · 22 min20 September 2026: Prof. Wium van Zyl is onlangs bekroon met die UJ-Vertaalprys vir sy vertaling van DIE ONGELUKKIGE EN TREURIGE VERHAAL VAN DIE SKIP DIE GOUDEN BUYS 1693 uit die…
  • Taaldinge: Taalnavrae · 20 min13 September 2026: Is kleurryk en kleurvol volledige sinonieme; en wat is die verskil tussen visioenêr en visionêr? Dié en ander taalnavrae word deur Alet Cloete en Gerhard van…
  • Taaldinge: Ella, die KI-kletsbot · 21 min6 September 2026: Dr. Alison Stander van die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans aan die Universiteit van die Vrystaat vertel vir Ina Strydom van Ella, die…
  • Taaldinge: Taalnavrae · 18 min30 Augustus 2026: Waar kom die woord bestiering vandaan? Waarom word so pas en huis toe los gespel? Het die aandagstreep die komma in gewone geskrewe taal vervang? Alet Cloete en…
  • Taaldinge: Taalnavrae · 22 min23 Augustus 2026: Praat ‘n mens van padwerk, of padwerke? Hoekom is dit burgemeester en nie burgermeester nie? Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die WAT is saam met Ina Strydom…
  • Taaldinge: Haas se Gat · 20 min16 Augustus 2026: Gerhard van Huyssteen en Kabous Meiring vertel vir Ina Strydom van ‘n nuwe speletjiesprogram, Haas se Gat, wat binnekort op RSG se webwerf ‘n tuiste sal vind…
  • Taaldinge: Die Vriende van Afrikaans se leesprojekte · 22 min9 Augustus 2026: Die projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans, Chareldine van der Merwe, vertel vir Ina Strydom hoe dié organisasie tot stand gekom het, en wat hulle doen…
  • Taaldinge: Afrikaanse Wikipedia · 21 min2 Augustus 2026: Die direkteur van die Afrikaanse Wikipedia, Deon Steyn, vertel vir Ina Strydom watter mylpale die afgelope jaar bereik is; watter uitdagings hulle ervaar…
  • Taaldinge: Die herkoms van tekstielname · 19 min26 Julie 2026: Die taaladviseur van VivA, Maureen van Helden, vertel vir Ina Strydom waar tekstielname soos damask, linne en shweshwe vandaan kom. Hulle praat ook ook die…
  • Taaldinge: Onbeleefde taalgebruik op sosiale media · 23 min19 Julie 2026: Die taalkundige van die NWU, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel vir Ina Strydom van navorsing wat hy en twee kollegas gedoen het oor onbeleefde taalgebruik in…
  • Taaldinge: Die Afrikaanse Taalraad · 17 min12 Julie 2026: Die Afrikaanse Taalraad het onlangs herbesin oor sy rol en die pad vorentoe. Die direksievoorsitter, Daan Potgieter, vertel vir Ina Strydom wat die mandaat is, en…
  • Taaldinge: Idiome en gesegdes · 23 min5 Julie 2026: Die herkoms van Afrikaanse idiome en gesegdes kan teruggespoor word na die Griekse mitologie en die Bybel; ook na die Groot Trek en ander tydperke; en na bedrywe…

Live, last hour: 13,079 songs on 5,472 stations in 130 countries

Discover the world through radio

More ways to discover (9)

Heard something good? Save it, or open it straight away in Spotify.

Radio 538 luisteren - Live!Popular right now