Show notes
22 November 2026: Die Senior Mederedakteur van die WAT, Alet Cloete, en die Eindredakteur, Gerhard van Wyk, is saam met Ina Strydom in die ateljee om luisteraars se taalnavrae te beantwoord. Hulle praat onder meer oor vennoot en genoot; en waarom die betekenis van die Nederlandse “boodskappe doen” anders is as die Afrikaanse “boodskap”.
Website: omny.fm

