The Joyride
autor: OFM
Nejnovější epizoda
Weird Wide Web - NHET TV maak funksionele motors van karton
Weird Wide Web - NHET TV maak funksionele motors van karton
O tomto podcastu
Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.
Epizody
Nejnovějších 20 z 150 epizod
- Weird Wide Web - NHET TV maak funksionele motors van karton · 3 minDie ouens agter die NHẾT TV-YouTube-kanaal maak rybare replikas van duur sportmotors en motorfietse deur gebruik te maak van skrootmetaal, ou karton, tweedehandse…
- Weird Wide Web - Kan 'n KI-kletsbot jou verhouding help? · 3 min'n Chinese sagteware-ontwikkelingsingenieur het 'n kletsbot gebou wat op sy meisie sou reageer wanneer hy met werk besig was en nie aan haar aandag kon gee nie.
- Weird Wide Web - Kan medikasie wat deur paddas geïnspireer is, help met depressie? · 3 minWetenskaplikes ondersoek 'n ongewone nuwe behandeling wat geïnspireer is deur 'n psigedeliese verbinding wat in die afskeidings van die Colorado-rivier-padda gevind word.
- Weird Wide Web - Britse maatskappy omskep 'n persoon se as in 'n speelbare grammofoonplaat · 2 minYinyly, 'n maatskappy in die VK, bied 'n diens aan wat 'n persoon se as omskep in 'n grammofoonplaat wat gespeel kan word, lank nadat die persoon oorlede is.
- Weird Wide Web - Canneto di Caronia: Die Italiaanse dorpie waar alles blykbaar aan die brand slaan! · 3 minIn 'n klein Siciliaanse dorpie het huishoudelike toestelle, meubels en selfs elektroniese toestelle wat afgeskakel was, na bewering sonder enige verduideliking aan die brand…
- Weird Wide Web - KI-kamera volg die verkeerde "voorwerp" tydens sokkerwedstryd · 2 min’n Skotse sokkerklub het ’n kameraman vervang met ’n kamera wat deur kunsmatige intelligensie beheer word en ’n kaal kop vir die sokkerbal aangesien het.
- Weird Wide Web - Man laat trousertifikaat op sy arm tatoeëer · 3 minDie meeste mense gee vir hul lewensmaats blomme, sjokolade of 'n romantiese ete vir Valentynsdag. Maar 'n man in Thailand het besluit dat dit bloot nie permanent genoeg is nie!
- Weird Wide Web - Supermarkte in Tokio gebruik die gesig van 'n bekende persoon om blaarslaai te verkoop! · 3 minSupermarkte regoor die stad verkoop onlangs blaarslaaikoppe wat in deursigtige plastiek toegedraai is, waarop die ernstige gesig van die legendariese Japannese akteur Tatsuya…
- Wide Web - Vals krokodil veroorsaak 'n werklike noodgeval · 2 min’n Man van 30 in Singapoer staan tereg op strafregtelike aanklagte nadat hy na bewering ’n KI-gegenereerde prent van ’n krokodil geskep en dit aan ’n kollega gestuur het.
- Weird Wide Web – Swaar boetes ingestel in Singapoer se openbarevervoersektor · 3 minSingapoer se vervoerowerheid sê passasiers wat hul voete op sitplekke sit, kan deur ’n boete van tot 500 Singapoer-dollar – ongeveer R6 500 – in die gesig gestaar word.
- Weird Wide Web -Speletjiekampioen eet palings as deel van sy opleiding. · 3 minYuki Kurihara is 'n 11-jarige Japannese e-sport-wonderkind wat sy debuut by die Asiatiese Spele gemaak het in *Puyo Puyo Champions*, 'n vinnige legkaartspeletjie.
- Weird Wide Web – Aanlyn speletjies knou pa se bankrekening · 3 min’n Negejarige seun het meer as R2 miljoen bestee om sy video’s te bevorder.
- Feel Good Friday – Gemeenskap spring almal in om otter te red · 3 min’n Hele gemeenskap is nodig om ’n kind groot te maak, maar in Alert Bay, Brits-Columbië, het dit ’n hele gemeenskap geneem om ’n ottertjie te red.
- Weird Wide Web – Wetenskaplikes begrawe onderklere · 3 minWetenskaplikes in Switserland het met ’n ongewone manier vorendag gekom om die gesondheid van grond te toets. Hulle het meer as 2 000 paar katoenonderklere in tuine, landerye…
- Conspiracy Corner - Pentagon releases Wormhole files · 4 minOn 18 September, the Pentagon released another batch of UFO files. And hidden among the documents are actual US military intelligence studies with titles that will make you stop…
- Weird Wide Web - Wêreld se eerste KI-aktrise laat mense gril. · 4 minOntmoet vir Tilly Norwood, 'n 24-jarige Britse aktrise wat deur middel van kunsmatige intelligensie geskep is deur 'n span skrywers, karakterspesialiste en tegnologie-kundiges.
- Weird Wide Web – Britse ‘Blade Runners’ peuter met verkeersligte · 3 min’n Groep bekend as die Blade Runners teiken verkeersligte, ULEZ-kameras en ander verkeerstegnologie oor die Verenigde Koninkryk heen en beweer die toerusting hou ernstige…
- Weird Wide Web – Japannese skyfievervaardiger stel ’n vingerwasmasjien bekend · 3 min’n Japannese vervaardiger van aartappelskyfies het as deel van sy bemarkingsveldtog ’n wasmasjien vir jou vingers bekendgestel.
- Weird Wide Web – Nigeriese komediant probeer huil tot in rekordboeke · 3 minTembu Daniel, ’n Nigeriese komediant en inhoudskepper wat aanlyn as 237_towncryer bekend staan, het op 9 Julie met sy ongewone huilmaraton begin en beplan om 100 uur lank te huil.
- Weird Wide Web – Sakeman loop, hardloop en verkoop – op hoëhakskoene · 3 min’n Man van 41 uit die Chinese provinsie Sichuan het na bewering ongelooflike sukses behaal met die aanlyn verkoop van vroue-hoëhakskoene en -stewels, en sy geheim? Hy modelleer…







