O tomto podcastu
Two cousins. Zero preparation. Every opinion subject to review.
Epizody
- Daar Skree ’n Baba In Die Bos! · 1 h 5 min · Řada 1 Epizoda 10Baba's huil, vrouens skree en as jy n gefluit hoor moet nie terug fluit nie!!
- Hy drink krokodil water! | Episode 9 · 1 h 29 min · Řada 1 Epizoda 9Krokodil water, en druiwe sap! Een van ons het teveel energie gehad!
- DIT WAS ’N GESUKKEL! | Episode 8 · 1 h 30 min · Řada 1 Epizoda 8Die game was fun, al het ons 8 jaar gevat!
- IEMAND GAAN ARMY TOE? · 1 h 7 min · Řada 1 Epizoda 7Daar is n moontlikheid dat Tasha weermag toe gaan!!!
- HY HET HAAR OPGETEL SOOS ’N POP! | Episode 6 · 1 h 33 min · Řada 1 Epizoda 6Haar hande langs haar sye, sy kon hom nie in die oë kyk nie!!
- Ons Trek Brazil Toe! | Episode 5 · 1 h 19 min · Řada 1 Epizoda 2Ons gaan die world cup kyk in Spain, dan Miami toe, dan Norway toe, dan trek ons Brazil toe! EXCITING!
- FAMILIE MET FETISHES | Episode 4 · 1 h 33 min · Řada 1 Epizoda 4Hierdie week raak dinge baie weird 😂 Ons praat oor FETISHES, toets mekaar met ’n FAMILIE-QUIZ, en natuurlik raak ons vasgevang in ’n paar FOOTBALL dinge. ⚽
- KORT MENSE WAT DROOM! | Episode 3 · 1 h 30 min · Řada 1 Epizoda 3Kort Mense Kan Ook Suksesvol Wees! Hulle droom ook, hulle gaan ook na shows toe!
- KLIPPE IN DIE WORS! | Episode 2 · 1 h 25 min · Řada 1 Epizoda 2Van warm cheese grillers, na Harry Potter en uiteindelik Gold Reef City... want natuurlik maak dit sin. 🤷♂️🎢
- IS ALLES PAP? | Episode 1 · 1 h 22 min · Řada 1 Epizoda 1As jy melk bygooi, is dit dan pap?Het coco-pops skulpie pap?Is original kaasmeer beter?Het slange tande?


