War Paws: Not all heroes are Human
av Creator: Suzanne Paxton, Host: JD Labuscagne
Klein Vlerkies, Groot Dapperheid
Om denne podkasten
WAR PAWS
Not All Heroes Are Human
History is written by soldiers, but some of its greatest stories are told by paws, hooves, and wings.
WAR PAWS takes you onto the frontlines of South African history to uncover the extraordinary lives of the animals that served alongside humans. From the loyal dogs and horses on the battlefield to the unexpected bravery of baboons, springbok, and even a legendary ostrich, these are the stories of heroes who didn't know they were heroes.
Immerse yourself in a sound-rich, narrative journey that blends historical grit with heart.
Episoder
- Klein Vlerkies, Groot Dapperheid · 14 minDie episode gaan oor duiwe in die oorlog. 32 Duiwe is vir hulle heldehaftige vlugte vereer. Duisend lewens is ook gered deur die geveerdes en die boodskappe wat hulle gedra het…
- K9: Die mens se beste vriend en oorlog · 25 min · Sesong 1 Episode 3Die Episode gaan oor die mens se beste vriend: Die honde in die oorlog. Honde het nog altyd weens hulle skerp sintuie ’n baie belangrike rol gespeel in oorloë. Aanbieder: JD…
- Korporaal Jackie · 14 minDie volgende storie is so eg Suid Afrikaanse as wat jy kan kry.Korporaal Jackie is ‘n bobbejaan wat in die vroeer 1910’s gebore is. En oorlog toe is. Hy het 'n uniform gedra…
- Nancy · 18 minSy was vier potige, nie bang vir muis, hond of trein nie en is oorlog toe. Hierdie storie is oor Nancy, die troetel-springbok wat oorlog toe is. Die reeks is afkomstig van die…
- War Paws bekendstelling... · 3 min · Sesong 1 Episode 1Waaroor gaan die potgooi? Al die vier potiges wat hulle deel gedoen het in oorloë wêreldwyd. Van Rotte, Duiwe, Kamele, Honde, Perde , Springbokke tot 'n Bobejaan. Die stories kom…
