Σημειώσεις επεισοδίου
Waaroor gaan die potgooi? Al die vier potiges wat hulle deel gedoen het in oorloë wêreldwyd. Van Rotte, Duiwe, Kamele, Honde, Perde , Springbokke tot 'n Bobejaan. Die stories kom van die Animals in War gedenkmuur by die Voortrekker monument in Pretoria , Suid-Afrika. Die stories is aangrypend en soms hartseer maar tog uniek weens die diere wat tot die uiterstes gegaan het om die soldate te help. Die muur is opgerig deur Roché Vermaak van die stigting Animals in War. Gaan kyk gerus na die webblad www.animalsinwar.co.za vir meer besonderhede. JD Labuscagne neem jou na die oorlogsfront met sy…
Ιστότοπος: podcasters.spotify.com

