Gå til indhold
Global sound
Rapport Praat Sport

Rapport Praat Sport

Greatest Rivalry: Ons Speler van die Reeks is...

· 25 min.

Episodebeskrivelse

In dié week se episode van Rapport Praat Sport deel ons toekennings uit: Die beste speler van die Greatest Rivalry-reeks, die beste voorspeler, agterspeler en die grootste oomblik.

Ons kyk ook na wie onderpresteer het en sê wie vir ons die verrassingspakkie was.

Wie was jou Speler van die Reeks? Laat weet ons by 076 878 1787 of per e-pos na [email protected].

Website: iono.fm

Live, seneste time: 6.921 sange på 3.245 stationer i 115 lande

Opdag verden gennem radioen

Flere måder at opdage på (7)

Hørt noget godt? Gem det, eller åbn det direkte i Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Radio WAWLFortsæt med at lytte