Skip to content
Global sound
Die Rally-Raid Dagboek

Die Rally-Raid Dagboek

Episode 18 - Franz Czepek (Deel 1 van 2)

· 30 min · Episode 18

Show notes

🎙 Episode 18 van Die Rally-Raid Dagboek is nou beskikbaar!
In hierdie episode gesels ons met Franz Czepek – vyfmalige Suid-Afrikaanse nasionale rally-raid kampioen, een van die mees gedugte en kompeterende renjaers van sy era, en ’n ware legende van die sport. Saam met sy seun en navigator, Franz Czepek Jnr, is hulle vereer met Protea-kleure vir motorsport.
Franz se loopbaan het van die 1970’s tot die 2000’s gestrek en tientalle beroemde oorwinnings opgelewer. Hy was veral bekend vir sy sukses in die spesiale voertuig-kategorie en het elke nasionale kampioenskapswedren ten minste een keer…

Website: rss.com

Live, last hour: 5,785 songs on 1,956 stations in 113 countries

Discover the world through radio

More ways to discover (7)

Heard something good? Save it, or open it straight away in Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Tierra Verde RadioContinue listening