Ugrás a tartalomra
Global sound
Die Rally-Raid Dagboek

Die Rally-Raid Dagboek

Episode 25 - Glyn Hall (Deel 3 van 4)

· 33 perc · 25. epizód

Epizódjegyzetek

In episode 25 van Die Rally-Raid Dagboek gesels ons verder met Glyn Hall, een van die mees invloedryke en suksesvolle figure in die internasionale rally-raid-wêreld.
Glyn deel meer boeiende stories oor sy merkwaardige loopbaan, insluitend:
• Die begin van Toyota Hallspeed se Dakar-projek
• Toyota se goue era – ’n dekade van Dakar-sukses
• Formula 1-wêreldkampioen Fernando Alonso se deelname met die span
• Stories en indrukke van legendariese rally-raid bestuurders
• Sy betrokkenheid by die FIA en sy invloed op die ontwikkeling en vooruitgang van die sport
Name wat in die gesprek genoem word…

Weboldal: rss.com

Élőben, az elmúlt órában: 11 454 dal, 5 062 állomás, 136 ország

Fedezd fel a világot a rádión keresztül

További felfedezési lehetőségek (7)

Hallottál valami jót? Mentsd el, vagy nyisd meg rögtön a Spotifyban.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Радио РОК СТАНЦИЯ / ROCK STATION RadioHallgatás folytatása