İçeriğe geç
Global sound
Die Rally-Raid Dagboek

Die Rally-Raid Dagboek

Episode 26 - Glyn Hall (Deel 4 van 4)

· 26 dk · Bölüm 26

Bölüm notları

🎙 Episode 26 van Die Rally-Raid Dagboek is nou beskikbaar – Glyn Hall (Deel 4 van 4)
In hierdie finale episode van ons interessante en insiggewende gesprek met Glyn Hall deel hy openhartig oor sy ervaringe, insluitend:
• Die stryd tussen diesel- en petrolenjins, asook tussen 2-wiel-aangedrewe groot-bandvoertuie teenoor 4-wiel-aangedrewe klein-bandvoertuie, en die uiteindelike ontwikkeling van die T1+-kategorie
• Die tegniese ontwikkeling na groter bande • Die erkenning vir Suid-Afrika se bydrae tot rally-raid
• ’n Blik op die toekoms: sitplek-skokbrekers, veiligheidskajuite en…

Web sitesi: rss.com

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Dutch Delite Drum and BassDinlemeye devam et