Vai al contenuto
Global sound
Die Rally-Raid Dagboek

Die Rally-Raid Dagboek

Episode 19 - Franz Czepek (Deel 2 van 2)

· 30 min · Episodio 19

Note dell’episodio

In hierdie episode gesels ons verder met Franz Czepek – vyfmalige Suid-Afrikaanse nasionale rally-raid-kampioen, een van die mees gedugte en kompeterende renjaers van sy era, en ’n ware legende van die sport. Saam met sy seun en navigator, Franz Czepek Jnr, is hulle ook vereer met Protea-kleure vir motorsport.
Franz was veral bekend vir sy sukses in die spesiale voertuig-kategorie, wat tientalle beroemde oorwinnings opgelewer het – insluitende vier algehele oorwinnings by die Roof of Africa asook die Toyota 1000 Woestynwedren. Gedurende sy glorieryke loopbaan het hy dit reggekry om elke…

Sito web: rss.com

In diretta, ultima ora: 8.295 brani su 3.776 stazioni in 120 paesi

Scopri il mondo attraverso la radio

Altri modi per scoprire (7)

Hai sentito qualcosa di bello? Salvalo, o aprilo subito in Spotify.

★ Artista della settimana Il brano che sale più in fretta in radio questa settimana
Il tuo brano qui? Da € 9 a settimana →
Интернет-радиостанция Новое РадиоContinua ad ascoltare