Langsung ke konten
Global sound
Ecoskoops (Afrikaans)

Ecoskoops (Afrikaans)

Ecoskoops - 17 September 2026

· 4 mnt

Catatan episode

In vandag se program gesels ons verder met dr. Pieter van Heyningen van Kulu Eco-Services. Kulu Eco-Services is 'n volhoubaarheidsmaatskappy wat help om 'n sirkulêre ekonomie te bou deur vloeibare en organiese afval in waardevolle hulpbronne te omskep, insluitend grondstowwe vir biobrandstowwe en biogas. Deur middel van sy innoverende sentrums vir afvalomsetting en digitale tegnologie, beoog die maatskappy om afval op stortingsterreine te verminder, koolstofvrystellings te verlaag en nuwe geleenthede in die groen ekonomie te skep.

Situs: iono.fm

Live, satu jam terakhir: 12.131 lagu di 6.132 stasiun di 146 negara

Jelajahi dunia lewat radio

Cara lain untuk menjelajah (7)

Dengar sesuatu yang bagus? Simpan, atau langsung buka di Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
morcegaoBrLanjut mendengarkan