Gå til innholdet
Global sound
Ecoskoops (Afrikaans)

Ecoskoops (Afrikaans)

Ecoskoops - 29 Oktober 2026

· 7 min

Episodebeskrivelse

Vandag op Ecoskoops gesels ons met Aroni Chaudhuri, hoof-ekonoom vir Afrika by Coface – ’n wêreldwye spesialis in handelskredietversekering, besigheidsinligting en risiko-analise wat maatskappye help om kommersiële en landrisiko’s te bestuur. Ons bespreek waarskuwings oor ’n moontlike sterk El Niño teen die einde van 2026, wat warmer en droër toestande vir Suid-Afrika se plase en watervoorrade kan beteken, en waarom mielieproduksie so belangrik is vir voedselsekerheid en voedselpryse regoor die streek.

Nettsted: iono.fm

Live, siste time: 12 131 låter på 6 132 stasjoner i 146 land

Oppdag verden gjennom radioen

Flere måter å oppdage på (7)

Hørt noe fint? Lagre det, eller åpne det rett i Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
morcegaoBrFortsett å lytte