About this podcast
Ecoskoops, aangebied deur Isabel Potgieter, word elke Dinsdag en Donderdag uitgesaai. Die program bied ʼn oorsig van die talle dringende kwessies wat ons omgewing vorm, van klimaatsverandering tot bewaring. Ons bring belangrike omgewingsnuus en insiggewende onderhoude met kundiges oor biodiversiteit, volhoubare boerdery, grondgesondheid, agro-ekologie, hernubare energie, afvalbestuur, beleid, koolstofkrediete en die herwinning van e-afval. Vind meer uit oor praktiese oplossings, tendense en die stories van almal wat aan die voorpunt staan van die stryd vir 'n volhoubare toekoms. Luister na Ecoskoops – jou tweemaal per week blik op die omgewing.
Episodes
The newest 20 of 73 episodes
- Ecoskoops - 17 November 2026 · 6 minVandag op Ecoskoops gesels ons met dr. Sibusiso Nxumalo van die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing. Ons kyk na die vordering wat Suid-Afrika gemaak het met die…
- Ecoskoops - 12 November 2026 · 6 minVandag op Ecoskoops gesels ons verder met die inwonende verteenwoordiger van die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram (UNDP) in Rwanda, dr. Fatmata Lovetta Sesay. Die UNDP is…
- Ecoskoops - 10 November 2026 · 5 minVandag op Ecoskoops gesels ons met die inwonende verteenwoordiger van die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram (UNDP) in Rwanda, dr. Fatmata Lovetta Sesay. Die UNDP is die…
- Ecoskoops - 5 November 2026 · 5 minVandag op Ecoskoops gesels ons met die ekoloog Alison Hepplestone van EcoSolutions. EcoSolutions is 'n Suid-Afrikaanse maatskappy wat spesialiseer in gifvrye…
- Ecoskoops - 3 November 2026 · 8 minVandag op Ecoskoops sit ons ons gesprek voort met Aroni Chaudhuri, hoof-ekonoom vir Afrika by Coface, ’n wêreldwye spesialis in handelskredietversekering, besigheidsinligting en…
- Ecoskoops - 29 Oktober 2026 · 7 minVandag op Ecoskoops gesels ons met Aroni Chaudhuri, hoof-ekonoom vir Afrika by Coface – ’n wêreldwye spesialis in handelskredietversekering, besigheidsinligting en risiko-analise…
- Ecoskoops - 27 Oktober 2026 · 7 minVandag op Ecoskoops fokus ons op die Just Transition Talk: Mineworkers and Women – ’n gesprek oor wat ’n regverdige oorgang beteken vir diegene wat in en om die mynbousektor…
- Ecoskoops - 22 Oktober 2026 · 5 minVandag op Ecoskoops gesels ons verder met Gori Olusina Daniel van AP3 Advisory – 'n professionele dienstefirma wat spesialiseer in advies, besigheidsversekering en…
- Ecoskoops - 20 Oktober 2026 · 5 minVandag op Ecoskoops gesels ons met Gori Olusina Daniel van AP3 Advisory – 'n professionele dienstefirma wat spesialiseer in advies, besigheidsversekering en portefeuljebestuur…
- Ecoskoops - 15 Oktober 2026 · 6 minVandag op Ecoskoops gesels ons met Dorah Marema, hoof van die munisipale volhoubaarheidsportefeulje by SALGA, oor hoe ‘n regverdige en volhoubare oorgang vir Suid-Afrika sal lyk…
- Ecoskoops - 13 Oktober 2026 · 6 minVandag op Ecoskoops gesels ons met dr. Storm Patel van TASC. TASC is 'n maatskappy wat fokus op koolstoffinansiering en projekontwikkeling. Sy vertel ons meer oor die…
- Ecoskoops - 8 Oktober 2026 · 5 minVandag op Ecoskoops gesels ons met Doktor Storm Patel van TASC. Sy vertel ons meer oor die soort koolstofverrekeningsprojekontwikkeling waarop hulle fokus en hoe hulle met…
- Ecoskoops - 6 Oktober 2026 · 7 minVandag op Ecoskoops gesels ons met Gerard Busse van die Forest Stewardship Council (FSC) oor die uitdagings wat die organisasie in Suider-Afrika in die gesig staar, en wat…
- Ecoskoops - 1 Oktober 2026 · 5 minVandag op die program gesels ons met Gerard Busse van die Forest Stewardship Council (FSC) oor die rol van verantwoordelike bosbou in Afrika, en wat dit vir besighede…
- Ecoskoops - 29 September 2026 · 8 minVandag in die program gesels ons met George Mpe van die Komati-herontwikkelingsinisiatief. Ons fokus op die betekenis van 'n regverdige oorgang en waarom die aspek van…
- Ecoskoops - 22 September 2026 · 6 minIn vandag se program gesels ons met Rohit Chasta, hoof van volhoubaarheid by Schneider Electric. Schneider Electric is 'n wêreldwye energie-tegnologiemaatskappy wat huise…
- Ecoskoops - 17 September 2026 · 4 minIn vandag se program gesels ons verder met dr. Pieter van Heyningen van Kulu Eco-Services. Kulu Eco-Services is 'n volhoubaarheidsmaatskappy wat help om 'n sirkulêre ekonomie te…
- Ecoskoops - 15 September 2026 · 6 minIn vandag se program gesels ons met dr. Pieter van Heyningen van Kulu Eco-Services. Kulu Eco-Services is 'n volhoubaarheidsmaatskappy wat help om 'n sirkulêre ekonomie te bou…
- Ecoskoops - 10 September 2026 · 7 minVandag op die program gaan ons voort met ons gesprek met Carlyn Frittelli Davies van ENS oor die versteekte omgewingskoste van mode. Ons ondersoek hoe modehandelsmerke produkte…
- Ecoskoops - 8 September 2026 · 6 minVandag op die program gesels ons met Carlyn Frittelli Davies. Sy is 'n omgewingskonsultant by ENS. Ons ontrafel die verborge omgewingskoste van mode, van watergestresde…








