Vai al contenuto
Global sound
Ecoskoops (Afrikaans)

Ecoskoops (Afrikaans)

Ecoskoops - 27 Oktober 2026

· 7 min

Note dell’episodio

Vandag op Ecoskoops fokus ons op die Just Transition Talk: Mineworkers and Women – ’n gesprek oor wat ’n regverdige oorgang beteken vir diegene wat in en om die mynbousektor werk, veral in Mpumalanga. By ons is Thandile Zonke van die Presidensiële Klimaatkommissie. Die Just Transition Talk is beskikbaar op alle groot potgooiplatforms en word ondersteun deur die Presidensiële Klimaatkommissie.

Sito web: iono.fm

In diretta, ultima ora: 12.131 brani su 6.132 stazioni in 146 paesi

Scopri il mondo attraverso la radio

Altri modi per scoprire (7)

Hai sentito qualcosa di bello? Salvalo, o aprilo subito in Spotify.

★ Artista della settimana Il brano che sale più in fretta in radio questa settimana
Il tuo brano qui? Da € 9 a settimana →
morcegaoBrContinua ad ascoltare