eKind Bybelstories | Die Podcast
oleh ekind
Episode terbaru
Episode 8 | Kos uit die hemel
Episode 8 | Kos uit die hemel
Tentang podcast ini
Bybelstories vir kleuters. Hulpmiddels vir ouers. Gesprekke wat saak maak. Nou beskikbaar.
Episode
- Episode 8 | Kos uit die hemel · 13 mnt · Musim 1 Episode 8eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Kos uit die hemel. Die Israeliete trek deur die woestyn. Hulle word baie honger. Die Here stuur vir hulle kos uit die hemel. Besoek…
- Episode 7 | Die pad deur die Rooi See · 13 mnt · Musim 1 Episode 7eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Die pad deur die Rooi See. Die Israeliete trek uit Egipte uit. Die Here maak vir hulle 'n pad deur die see wanneer die Egiptenare op…
- Episode 6 | Die brandende bos · 10 mnt · Musim 1 Episode 6eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Die brandende bos. Terwyl Moses sy skape opgepas het in die veld, het die Here aan hom verskyn deur 'n brandende bos. Hierdie…
- Episode 5 | Baba Moses in die mandjie · 12 mnt · Musim 1 Episode 5eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Baba Moses in die mandjie. Ons leer van hoe Moses se mamma en sussie, Mirjam vir baba Moses weggesteek het tussen die riete en hoe…
- Episode 4 | Josef en die bont baadjie · 11 mnt · Musim 1 Episode 4eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Josef en die bont baadjie. Die verhaal van Josef, sy broers, 'n bond baadjie en die Here wat 'n plan gehad het met Josef se lewe…
- Episode 3 | Jakob se droom · 11 mnt · Musim 1 Episode 3eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Jakob se droom. Die verhaal van waar die Here aan Jakob verskyn het in 'n droom in 'n tyd wat hy op sy alleenste was. Besoek…
- Episode 2 | Abraham en die sterre · 9 mnt · Musim 1 Episode 2eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Abraham en die Sterre, die verhaal van hoe Abraham bly vertrou het op God se belofte, al moes hy baie lank wag. Besoek www.ekerk.org…
- Episode 1 | Noag en die Ark · 9 mnt · Musim 1 Episode 1eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Noag en die Ark, die verhaal van hoe God Noag gebruik het om sy familie en die diere te red van die groot vloed. Besoek…
- eKind | Voorsmakie - Beskikbaar 2 Augustus · 1 mnteKind Kinderstories. 'n Nuwe podcast wat die Bybel se grootste verhale vir jou kind vertel. Ons skop af op 2 Augustus met die eerste storie, Noag en die Ark. Gaan na…








