Avsnittsbeskrivning
Send us Fan Mail Efesiërs1:18 Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, Het jy al opgemerk hoe die dinge wat ons die vurigste najaag — sukses, erkenning, sekuriteit — selde daardie diep verlange en honger hier binne-in ons stilmaak? Ons dink meer geld, groter populariteit of meer beheer sal die lewe uiteindelik laat uitwerk. Maar hoe meer ons kry, hoe e...

