Show notes
Send us Fan Mail Goeiemôre! Hier is die nuus uit die jaar 49 n.C. Ons korrespondent in Galasië berig dat ’n brief van die apostel Paulus pas aan die gemeente voorgelees is. Daarin waarsku hy ernstig teen dwaalleraars wat die gemeente - in sy afwesigheid - weer onder die vloek van die wet wil inpraat. Dit klink kompleet of hierdie mense verblind is en nie meer helder kan dink nie! Paulus skilder in sy brief die reuse-kontras tussen hierdie twee maniere van dink. Mens wonder skoon oor hierdie b...

