Episodebeskrivelse
Send us Fan Mail Efesiërs 1:18 Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, Ons leef in ’n wêreld wat behep is met méér — meer geld, meer dinge, groter populariteit. En tog, ten spyte van al ons oorvloed, loop ons heeltyd rond met hierdie vrees vir ‘n tekort: Sê nou ek verloor alles? Sê nou ek het nie genoeg nie? So, hier is die vraag: Sê nou ware rykdom h...

