Gå til indhold
Global sound
#GROOTtrauma

#GROOTtrauma

#GROOTtrauma | 11 November

· 41 min.

Episodebeskrivelse

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
>Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van jou voet help jou hoofsaaklik om jou liggaamsgewig te dra en jou balans te behou?
>Pretoria se hittegolf – Hoe beskerm jy jou liggaam teen die hitte?
>Ozempic, Wegovy en Mounjaro – Kan dié gewigsverliesmiddels jou sig beïnvloed?
>SANBS oor die tekort aan bloedvoorade - Monique Schreiner Senior manager for Donor Relations at SANBS Contact
>Dr Jaco se wenk vir die week

Website: iono.fm

Live, seneste time: 11.273 sange på 6.092 stationer i 143 lande

Opdag verden gennem radioen

Flere måder at opdage på (9)

Hørt noget godt? Gem det, eller åbn det direkte i Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
HitKicker 99.7Fortsæt med at lytte