About this podcast
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Episodes
The newest 20 of 150 episodes
- #GROOTtrauma | 11 November · 41 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van jou voet help jou hoofsaaklik om jou liggaamsgewig te dra en jou…
- #GROOTtrauma | 21 Oktober · 40 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Ja of Nee - Kan mans ook postpartum-depressie ervaar nadat ’n baba gebore is? >Die…
- #GROOTtrauma | 14 Oktober · 42 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam kan nie self pyn voel nie?…
- #GROOTtrauma | 7 Oktober · 42 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en D.r Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of onwaar: Jou maag krimp wanneer jy gewig verloor? >Narkose – hoe skakel dit jou…
- #GROOTtrauma | 30 September · 47 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waarvoor staan die “REM” in REM-slaap? >WAT GEBEUR AS DIE STAAT NIE MEER JOU MEDISYNE…
- #GROOTtrauma | 23 September · 47 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou vingers bevat geen spiere nie…
- GROOTtrauma | 16 September · 43 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van die brein is hoofsaaklik verantwoordelik vir balans en koördinasie?…
- #GROOTtrauma | 9 September · 45 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou dermgesondheid kan jou bui beïnvloed? >Tweedehandse rook: 1,7…
- #GROOTtrauma | 2 September · 44 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Hoe raak mens ontslae van vervalde of ongebruikte medisyne? >Hoekom sien ons skielik…
- #GROOTtrauma | 26 Augustus · 47 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - WAAR OF ONWAAR: Jy is langer in die oggend as in die aand. >Kan ’n artritis-middel…
- #GROOTtrauma | 19 Augustus · 36 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese vasvra vraag >Hoe lank neem dit ongeveer vir kos om deur die maag te beweeg?…
- #GROOTtrauma | 12 Augustus · 40 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter een van die volgende kan lei tot droë, jeukerige vel? >Danny K se vrou Lisa…
- #GROOTtrauma | 5 Augustus · 40 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter kindersiekte word veroorsaak deur 'n virus wat hoofsaaklik die speekselkliere…
- #GROOTtrauma | 29 Julie · 42 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar - Jou lewer kan steeds normaal funksioneer, selfs al verloor dit tot…
- #GROOTtrauma | 22 Julie · 41 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter spier in jou liggaam werk die heel hardste oor 'n leeftyd? >Wêreldbreindag - 22…
- #GROOTtrauma | 15 Julie · 42 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Hoe lank neem dit gemiddeld vir 'n rooibloedsel om deur die liggaam te sirkuleer?…
- #GROOTtrauma | 8 Julie · 43 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter stelling oor dors is korrek? >Wêreld Misofonie Dag (9 Julie 2026) >Nuwe…
- #GROOTtrauma | 1 Julie · 41 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam is by geboorte amper dieselfde grootte as in…
- #GROOTtrauma | 24 Junie · 43 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar Griep en verkoue is dieselfde ding — dit is net verskillende terme wat…
- #GROOTtrauma | 17 Junie · 39 minIn hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter liggaamsdeel verloor die vinnigste hitte as dit nie bedek is in baie koue…


