Beschrijving
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en D.r Jaco oor:
>Mediese Vasvrae Vraag - Waar of onwaar: Jou maag krimp wanneer jy gewig verloor?
>Narkose – hoe skakel dit jou bewussyn af?
>Borskankerbewustheid: Mediclinic Kloof Wolwespruit PinkDrive Fun Run & Walk 2026
>Dr Jaco se wenk vir die week
Website: iono.fm

