HASSSEL PODCAST
av Bennie Fourie, Schalk Bezuidenhout and JJ Osborne
Francois van Coke | EP2 | Rock, Boks en Blokfluit
Om denne podkasten
HASSSEL is ’n podcast waar Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout vir bekendes ’n nuwe loopbaan vind. Langs die pad leer ons die gaste beter ken, hoor meer oor hul verlede en ontdek ’n paar interessante stories. En natuurlik kry hulle ’n splinternuwe loopbaan én ’n lekker vet faktuur vir die dienste gelewer. Dit alles, of hulle nou daarvoor gevra het of nie, en of hulle daarvan hou of nie.
Dis rof daar buite. Dis tyd om te pivot!
Vervaardig deur: JJ Osborne, Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout.
Episoder
- Francois van Coke | EP2 | Rock, Boks en Blokfluit · 58 min · Sesong 1 Episode 2Ons volgende kliënt is niemand anders nie as die rockster en bokser Francois van Coke! Hy is moeg daarvoor om ná al die jare op honderde duisende mense te skree. Van sy…
- De Klerk Oelofse | EP1 | Partytrieks, Geld en Sy Derde Enetjie · 52 min · Sesong 1 Episode 1Ons eerste gas is die akteur, vervaardiger en regisseur De Klerk Oelofse! Tyd vir ’n nuwe loopbaan en nóg ’n titel op De Klerk se CV. De Klerk kom kuier en deel hopeloos te veel…



