Tentang podcast ini
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Episode
20 episode terbaru dari 116
- 1 Johannes 2 · 26 mnt · Musim 4 Episode 15Send us Fan Mail Johannes gaan voort om 'n verskeidenheid onderwerpe aan te raak, en om die gemeentes te leer met 'n groot aantal wyshede en kennis van God.
- 1 Johannes 1 · 21 mnt · Musim 4 Episode 14Send us Fan Mail Ons begin vandag met die briewe van Johannes. Johannes, die dissipel vir wie Jesus lief was. Die apostel wat vir ons leer: God is liefde. Die apostel wat vir ons…
- Lukas 24 · 20 mnt · Musim 5 Episode 27Send us Fan Mail Die hartseer van Goeie Vrydag is verby en ons vier die vreugde van Opstanding Sondag! Jesus verskyn aan die Emmaus gangers en ook aan Sy dissipels, en dan gaan…
- Lukas 23 · 22 mnt · Musim 5 Episode 26Send us Fan Mail Vandag lees ons van Jesus se verhoor voor Pilatus en Herodes. Sonder wettige aanklagte en behoorlike bewyse word die onskuldige Jesus, skuldig bevind, bloot net…
- Promises of God · 15 mnt · Musim 3 Episode 16Send us Fan Mail We are encouraged to stand on the promises of God, and to trust God to be faithful to keep His promises.
- Lukas 22(b) · 17 mnt · Musim 5 Episode 25Send us Fan Mail Jesus is in die tuin van Getsemani waar Hy tot Sy Vader bid, waar Judas Hom verraai, en waar Hy gevange geneem word. Jesus word geslaan en gespot, en verskyn…
- Lukas 22(a) · 21 mnt · Musim 5 Episode 24Send us Fan Mail Dit is die tyd vir die fees van die ongesuurde brode, die Pasga, oftewel die Paasfees, en dit is by hierdie geleentheid waar Jesus die nagmaal instel.
- Lukas 21 · 24 mnt · Musim 5 Episode 23Send us Fan Mail Hierdie hoofstuk handel hoofsaaklik oor die profetiese rede van Jesus, wat gevolg het op 'n vraag van die dissipels.
- Lukas 20 · 23 mnt · Musim 5 Episode 22Send us Fan Mail Jesus is nou in Jerusalem waar Hy die mense leer deur gelykenisse te vertel en met hulle te gesels, maar deurentyd is die skrifgeleerdes en Fariseërs en…
- Lukas 19 · 22 mnt · Musim 5 Episode 21Send us Fan Mail In Jerigo gaan Jesus tuis by die hoof tollenaar Saggeus, en dan vertel Jesus die baie belangrike en insiggewende gelykenis van die tien goue muntstukke. Dit is…
- Lukas 18 · 20 mnt · Musim 5 Episode 20Send us Fan Mail Jesus is op reis na Jerusalem om daar gekruisig te word, en op Sy pad gaan Jesus nou deur Jerigo loop. Hy vertel nog gelykenisse, antwoord die vraag van die ryk…
- Lukas 17 · 24 mnt · Musim 5 Episode 19Send us Fan Mail Jesus genees tien melaatse mans, maar net een kom terug om God te prys en te dank. Jesus leer ons ook oor die krag van geloof, en Hy leer ons oor die koms van…
- Lukas 16 · 22 mnt · Musim 5 Episode 18Send us Fan Mail Vandag se Bybelstudie gaan oor die gelykenis van die oneerlike bestuurder, en die verhaal van die ryk man en Lasarus.
- Lukas 15 · 21 mnt · Musim 5 Episode 17Send us Fan Mail Vandag lees ons van die verlore skaap, die verlore muntstuk, en van die verlore seun. Jesus vertel vir ons van die vreugde wat tot in die hemel heers, wanneer…
- Lukas 14 · 19 mnt · Musim 5 Episode 16Send us Fan Mail Jesus maak nog mense gesond en vertel nog gelykenisse. Jesus leer ons lesse van nederigheid en van vrygewigheid, en dat ons die sout van die aarde moet wees.
- Lukas 13 · 22 mnt · Musim 5 Episode 15Send us Fan Mail Jesus is nog steeds op reis na Jerusalem, en op die pad gaan Hy deur 'n aantal dorpe en stede. Hy leer die mense met gelykenisse, en Hy maak die siekes gesond…
- Lukas 12 · 24 mnt · Musim 5 Episode 14Send us Fan Mail In hierdie hoofstuk leer Jesus die dissipels 'n hele aantal belangrike lesse, en vertel Hy ook 'n aantal gelykenisse vir die skare. Jesus waarsku teen die soeke…
- Lukas 11 · 25 mnt · Musim 5 Episode 13Send us Fan Mail Op die versoek van die dissipels, leer Jesus hulle om te bid. Jesus beklemtoon ook weer die belangrikheid van die Woord van God. Dan beland Jesus in 'n…
- Lukas 10 · 22 mnt · Musim 5 Episode 12Send us Fan Mail In Lukas hoofstuk 10 lees ons van die 72 dissipels wat Jesus uitgestuur het op 'n sending in Samaria, en ons hoor ook die gelykenis van die barmhartige…
- Lukas 9b · 20 mnt · Musim 5 Episode 11Send us Fan Mail Jesus is nou op pad vanaf die berg Hermon, terug na Galilea. Op die pad, dryf Hy 'n bose gees uit 'n seun uit, kondig die tweede keer Sy eie dood aan, en leer…





