Spektrum
készítő: RSG
Legújabb epizód
Spektrum: Klimaatsverandering, El Niño en die intensiteit van storms
Spektrum: Klimaatsverandering, El Niño en die intensiteit van storms
A podcastról
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Epizódok
A legújabb 50 a(z) 2 564 epizódból
- Spektrum: Klimaatsverandering, El Niño en die intensiteit van storms · 50 perc16 November 2026: Ons praat met die redakteur van Parys se koerant oor die stormskade op dié dorp. 'n Klimatoloog verduidelik hoe klimaatsverandering en El Niño die intensiteit…
- Spektrum: SAOG waarsku oor hernude stryd teen MIV, TB en malaria · 49 perc13 November 2026: Die Onafhanklike Verkiesingskommissie publiseer vandag die name van raadslede wat as verkies verklaar is. Sowat 150 000 aansoeke vir polisierekruut-poste is…
- Spektrum: Riglyne om bestendige koalisieregerings te bevorder · 47 perc12 November 2026: Die regering reik riglyne uit om meer bestendige koalisieregerings in munisipaliteite te bevorder. Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee vergader om die…
- Spektrum: Minister van Elektrisiteit ondersoek moontlikheid van laer kragpryse · 48 perc11 November 2026: Politieke partye stel hulle voorwaardes namate onderhandelinge oor die vorming van nuwe plaaslike regerings begin. Spanning tussen die taxi-organisasies, CATA…
- Spektrum: Matriekeksamen-knoeiery in Wes-Kaap · 51 perc10 November 2026: Matriekeksamen-knoeiery steek kop uit in die Wes-Kaap. Vusimuzi Cat Matlala sit sy getuienis by die Madlanga-kommissie voort. Skietvoorvalle en -sterftes duur…
- Spektrum: ANC in Oos-Kaap sê hulle moet selfondersoek doen · 50 perc9 November 2026: Die ANC in die Oos-Kaap sê dit is tyd dat dié party selfondersoek doen nadat hy sy meerderheidstem in nege munisipaliteite verloor. Intussen is koalisegesprekke…
- Spektrum: Koalisiepolitiek kry nuwe momentum · 51 perc6 November 2026: Koalisiepolitiek kry nuwe momentum namate die ANC steun verloor. Suid-Afrika se verkiesingsuitslae is onder die vergrootglas van internasionale…
- Spektrum: Die rand versterk, en die olieprys daal · 50 perc5 November 2026: Uitslae van die plaaslike regeringsverkiesings stroom van oral in. Ons praat met verslaggewers, die Verkiesingskommissie en politici. Die rand styg, en die…
- Spektrum: Kan ons 'n hoër kieseropkoms by die stembus verwag? · 51 perc4 November 2026: Kiesers trek hulle kruisies in die plaaslike regeringsverkiesing. Kan ons 'n hoër kieseropkoms by die stembus verwag? Vroeë aanduidings is dat die Demokrate 'n…
- Spektrum: AGOA - ‘Honderde duisende werksgeleenthede kan verlore gaan’ · 53 perc3 Oktober 2026: Kritici van die regering sê honderde duisende werksgeleenthede kan in die slag bly weens Suid-Afrika se weglating uit AGOA. Ons hoor by die OVK hoe die spesiale…
- Spektrum: Dag 1 van spesiale stemme · 54 perc2 November 2026: Die polisie word geloof vir die vastrek van verdagtes betrokke by die aanval op die boer, Donovan Marx. Spesiale stemme word landwyd uitgebring. Die polisie sê…
- Spektrum: Die OVK se gereedheid vir die plaaslike regeringsverkiesing · 49 perc30 Oktober 2026: Ons praat met die OVK oor hulle gereedheid vir volgende week se plaaslike regeringsverkiesing. March and March, die MK Party en die ATM skop vas teen 'n…
- Spektrum: Reaksie op wrede plaasaanval in Noordwes · 43 perc29 Oktober 2026: Reaksie op 'n wrede plaasaanval in Noordwes. Drie Wes-Kaapse onderwysers getug oor hulle gedrag op sosiale media. Benjamin Netanyahu loop effens voor in Israel…
- Spektrum: Johannesburg se watervoorsiening deur staking geraak · 48 perc28 Oktober 2026: Watervoorsiening in Johannesburg geraak deur munisipale werkers se staking. Die polisie ontvang meer as 172 000 voltooide aansoeke vir 5 500 rekruutposte. 'n…
- Spektrum: Benjamin Netanyahu veg om politieke oorlewing · 50 perc27 Oktober 2026: Die aantal mense wat siek geword het weens die besoedelde water in Bronkhorstspruit styg tot 833, waaronder 328 kinders. Nog 15 maatskappye word van die regering…
- Spektrum: Eugene de Kock getuig voor die WVK-ondersoekkommissie · 51 perc26 Oktober 2026: Eugene de Kock, een van baie min mense wat ooit aan apartheidsmisdade skuldig bevind is, getuig voor die WVK-ondersoek. Bronkhorstspruit se water word 'n…
- Spektrum: MK-party skop sekretaris-generaal uit · 51 perc23 Oktober 2026: Die MK-party skop sy sekretaris-generaal uit. Die Openbare Beskermer las 'n ondersoek na die Bronkhorstspruit-waterkrisis. Die polisie in Durban verskerp sy…
- Spektrum: Ongeloof oor onderwysdepartement se R630 miljoen onderspandering · 51 perc22 Oktober 2026: Ongeloof dat die nasionale onderwysdepartement R630 miljoen onderspandeer het. Ons praat met 'n ekonoom oor hoe November se brandstofpryse behoort te lyk ná…
- Spektrum: Oortree Gayton McKenzie verkiesingsgedragskode? · 51 perc21 Oktober 2026: Oortree die PA se Gayton McKenzie die verkiesingsgedragskode? Motoriste hoop dat vanmiddag se minibegroting verligting by die brandstofpomp sal gee…
- Spektrum: Ondersoek na beweerde versuim deur Tshwane-amptenare om chloor in drinkwater te gooi · 50 perc20 Oktober 2026: 'n Ondersoek begin na die beweerde versuim deur Tshwane-amptenare om chloor in die drinkwater te gooi. Sowat 400 mense in Bronkhorstspruit het maagdermontsteking…
- Spektrum: Vier nuwe gevalle van a-pokke in SA · 53 perc19 Oktober 2026: Oudpresident Thabo Mbeki beskryf die ooreenkomste wat tussen die ANC en die apartheidsregering bereik is as 'n legkaart. Die nasionale polisiekommissaris…
- Spektrum: Kommer oor ernstige kinderwanvoeding in Oos-Kaap · 47 perc16 Oktober 2026: Kommer oor ernstige voedselonsekerheid en wanvoeding onder kinders in die Oos-Kaap. 'n Waarskuwing dat Suid-Afrikaners aansienlik meer kan opdok vir hoender wat…
- Spektrum: Verkiesingsdebat - Mangaung · 52 perc15 Oktober 2026: Die Mangaung-metro in Bloemfontein in die Vrystaat is in die nuus oor die ANC se kanidaatslyste wat nie betyds ingedien is voor die OVK se spertyd nie. Die…
- Spektrum: Zuma laat vaar appèl in korrupsiesaak · 50 perc14 Oktober 2026: Oudpresident Jacob Zuma laat vaar sy appèl in sy korrupsiesaak. Die jongste Suid-Afrikaanse Voedselsekerheidsindeks wys dat al hoe minder families voedsame…
- Spektrum: Shadrack Sibiya se borgtogaansoek in verkragtingsaak uitgestel · 51 perc13 Oktober 2026: Regstreeks vanaf die Suider-Afrika Telekommunikasie Netwerke en Toepassingskonferensie in die Darkensberg. Ons kyk na Die toekoms van digitale kommunikasie en…
- Spektrum: ANC in Konstitusionele Hof om 181 raadslede op stembrief te kry · 50 perc12 Oktober 2026: Die ANC wend hom tot die Konstitusionele Hof in 'n poging om 181 raadslede op die stembrief te kry. Ons praat met 'n politieke kenner oor wie die MK-leisels sal…
- Spektrum: Kan ’n vierdag-werkweek tot gesonder personeel lei? · 52 perc9 Oktober 2026: Die departement van binnelandse sake trek sy direktief oor die aanvaarding van asielaansoeke terug. Kan ’n vierdag-werkweek tot gesonder personeel lei?…
- Spektrum: Ontvanger wil belasting op die taxibedryf hef. · 52 perc8 Oktober 2026: Die Inkomstediens wil belasting op die taxibedryf hef. Oud-weermaglede is onseker of hulle private mediese dekking van November af sal hê. Kan voorgeskrewe brande…
- Spektrum: Verkiesingsdebat - Stellenbosch · 52 percRegstreekse uitsending van die RSG Nuus en Aktualiteits-verkiesingsdebat vir die Stellenbosch-munisipaliteit. Die ANC (Jerimia Thuynsma), DA (Jeremy Frasser), Good ( Marius van…
- Spektrum: Hoekom vaar sommige munisipaliteite beter as ander? · 53 perc6 Oktober 2026: Hoekom vaar sommige munisipaliteite beter as ander? Ons stel dié vraag aan 'n regeerkundige. Ons fokus op die val van Steinhoff. Dr. Allan Boesak se nalatenskap…
- Spektrum: Duisende in Tshwane steeds kragloos · 54 perc5 Oktober 2026: Duisende inwoners in die Tshwane-metro is steeds sonder krag. Miljoene onderwysers wêreldwyd teen 2030 benodig. Het die verbod op selfone in die klaskamer 'n…
- Spektrum: Voertuigverkope breek deur 60 000-kerf · 51 perc2 Oktober 2026: Nuwe navorsing wys dat werkloses wat die toelae van R370 ontvang, nie ontmoedig word om werk te soek nie. Voertuigverkope breek in September vir die eerste keer…
- Spektrum: Nuwe klag teen Shadrach Sibiya · 49 perc1 Oktober 2026: 'n Nuwe klag van die oortreding van die Vuurwapenbeheerwet word by die geskorste adjunk-polisiekommisaris, Shadrach Sibiya, se klagstaat gevoeg. Al hoe meer…
- Spektrum: Verkiesingsdebat - Johannesburg · 52 perc30 September 2026: Suzanne Paxton lei die debat tussen politieke partye wat aan die plaaslike regeringsverkiesing in Johannesburg deelneem.
- Spektrum: Stropers teiken die hoogsbedreigde Kaapse Hertkewer · 51 perc29 September 2026: 'n Aanbod is aan perskeboere gemaak wat deur die sluiting van die Tulbagh-inmaakfabriek geraak word. Demensie-gevalle in Suid-Afrika sal na verwagting skerp…
- Spektrum: Groeiende tekort aan noodsaaklike medisyne · 49 perc28 September 2026: Die Madlanga-kommissie gaan strafregtelike klagte teen die voormalige adjunkhoof van misdaadintelligensie, Feroz Khan, lê. Drie Artikel 9-instellings begin met…
- Spektrum: DA vra vir ingryping by reguleringsowerheid vir private sekuriteitsbedryf · 49 perc25 September 2026: 'n Boete van so veel as R100 000 voorgestel vir die indiensneming van ongedokumenteerde buitelandse werknemers. Die DA vra vir ingryping by die…
- Spektrum: Hofgeding oor vier partye se proporsionele kandidaatlyste · 49 perc24 September 2026: ‘n Hofgeding om vier partye se proporsionele kandidaatlyste onwettig te laat verklaar. Ons bekyk 'n taal wat diep in die geskiedenis en identiteit van Kaapstad…
- Spektrum: ANC na Konstitusionele Hof oor kandidatelyste · 45 perc23 September 2026: By die Madlanga-kommissie veg die taxibaas, Bafana Sindane, om sy getuienis te stop. Die ANC besluit om die kwessie oor sy kandidatelys na die Konstitusionele…
- Spektrum: Die jongste oor bek-en-klouseer · 52 perc22 September 2026: Die jongste nuus oor die vordering in die stryd teen bek-en-klouseer. 'n Senior beampte van die polisiediens verskyn in die hof op aanklagte wat verband hou…
- Spektrum: 'n Vrou word elke 20 minute in SA verkrag · 48 perc21 September 2026: Volgens die jongste misdaadstatistiek word 'n vrou elke 20 minute in Suid-Afrika verkrag - ons vra wat loop skeef? Kiesers kan van vandag af vir spesiale…
- Spektrum: Wat beteken konstitutionele hof se uitspraak oor Wet op Openbare Verkryging? · 51 perc18 September 2026: Die voorsitter van die Staatsdienskommissie sê by die Madlanga-kommissie dat staatsamptenare op papier aan openbaarmakingsvereistes voldoen, maar in werlikheid…
- Spektrum: Publiek se samewerking gevra ná negende vroueliggaam aan Oos-Rand gevind is · 48 perc17 September 2026: Die publiek se samewerking gevra nadat 'n negende vrou se liggaam aan Gauteng se Oos-Rand gevind is. 'n Petisie vra die parlement om die Gautengse departement…
- Spektrum: Tshwane-verkiesingsdebat · 55 percPresident Cyril Ramaphosa het 4 November as 'n openbare vakansiedag verklaar, want dit is die dag wat Suid-Afrikaners na die stembus toe gaan om te stem vir leiers in hulle…
- Spektrum: Sesde liggaam van 'n vrou in Ekurhuleni gevind · 50 perc15 September 2026: 'n Sesde liggaam van 'n vrou word in Ekurhuleni gevind, die keer in KwaThema in Springs. Die ANC se besware oor sy kandidaatlyste wat laat ingedien is, word in…
- Spektrum: Liggaam van vyde vrou in Kemptonpark gevind · 48 perc14 September 2026: Forensiese kundiges van die polisie is op die toneel in Kemptonpark waar ‘n vyfde lyk van ’n vrou gevind is. 'n Gru-ongeluk in die Karoo waarin twee…
- Spektrum: Ses Nigeriërs aan VSA uitgelewer · 49 perc11 September 2026: Ses Nigeriërs wat glo met 'n R100 miljoen bedrogspul verbind word, word aan Amerika uitgelewer. Suid-Afrikaanse kersieprodusente kry vir die eerste keer…
- Spektrum: Jacob Zuma maak weer groot veranderings in MK-party · 52 perc10 September 2026: Die DA dien hofdokumente in om 'n party van belang te wees in die ANC se saak teen die OVK. MK-president Jacob Zuma maak vir die tweede keer in ses week groot…
- Spektrum: Belgiese Herdershond by polisiekademie beseer, uitgesit · 51 perc9 September: Ekurhuleni se vroeë kinder-ontwikkelingsprogram van R57 miljoen in die kollig weens ernstige uitdagings. 'n Ondersoek nadat 'n afgetrede polisiehond erg beseer is by…
- Spektrum: ANC sleep OVK hof toe · 53 perc8 September 2026: Suid-Afrika se ekonomie krimp in die tweede helfte van die jaar. Die ANC sleep die Verkiesingskommissie kieshof toe oor die indien van sy kandidaatlyste…


