'n Sak Vol Stories
door 'n Sak Vol Stories
S03E14 Katitu Momambo, Die Slim Klein Dogtertjie
Over deze podcast
'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories.
Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee.
Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.za
Volg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories
Afleveringen
De nieuwste 20 van 71 afleveringen
- S03E14 Katitu Momambo, Die Slim Klein Dogtertjie · 12 minKlein Katitu Momambo wil net soos die groot dogters gaabn hout soek, maar uiteindelik is sy die een wat almal red wanneer dinge begin skeefloop.
- S03E13 Die Keiser met die bok-oortjies · 18 minNiemand weet dat Keiser Trojanus nie gewone mens-ore het nie. Wanneer ‘n jong barbier dit uitvind, moet hy alles in sy vermoë doen om dit te probeer hou. Maar dit is baie, baie…
- S03E12 Tiidu en sy fluit · 13 minWanneer Tiidu op sy fluit speel, kom luister nie net al die mense nie, maar ook al die diere in die bos. Wanneer ‘n groep jagters eendag op die bos toesak, gebruik Tiidu sy
- S03E11 Groot Daan van den Berg · 15 min‘n Groot man genaamd Daan moet ‘n plan maak om vir sy ewe groot en honger gesin iets te kry om te eet. Sal hy ‘n draak kan uitoorlê vir genoeg kos vir ‘n jaar? ‘n Afrikaanse…
- S03E10 Jan en die Boontjierank · 18 minWanneer Jan sy ma probeer help deur hulle getroue koei te ruil vir ‘n hand vol towerbone, is dit net die begin van ‘n reuse avontuur soos min.
- S03E09 Die Drie Wense · 11 min‘n Arm houtkapper se goeie daad word met drie wense beloon, maar tussen hom en sy vrou slaag hulle daarin om nie die heel beste van die geskenk te maak nie.
- S03E08 Die Klein Mensies se Geskenke · 12 minIn die tye voor motorkarre, busse en treine, het mense te voet gestap na waar hulle moes wees. Eendag was 'n kleremaker en 'n goudsmid saam op reis. Laat een middag, net toe die…
- S03E07 Peter en die Wolf · 12 minPeter hou van buite speel saam met al die diere, maar sy oupa is met goeie rede bang vir die groot, wrede wolf wat buite rondloop. Sal Peter na goeie raad luister, of is hy en sy…
- S03E06 'n Hond Met 'n Been · 19 minBenerige Bennie het nie gekies om deel van die lewende dooies te wees nie, maar arme Neels het ook nie gekies om ‘n weerhond te word nie. Sal die twee mekaar met hulle nuwe…
- S03E05 Die Donkie en die Skoothond · 5 min‘n Fabel van Esopus oor ‘n boer wat sy hondjie graag bederf en ‘n arme donkie wat wens hy kan ook so behandel word. Sal sy plan werk? Ons sal maar moet wag en sien...
- S03E04 Aladdin · 15 minDie immergewilde verhaal oor ‘n jong seun wat op ‘n lamp afkom wat sy hele lewe verander. Maar dit maak hom ook die teiken van jaloerse en gierige mense. Sal die sjin van die…
- S03E03 Die Slim Skrynwerker · 13 minWanneer twee broers oor ‘n simpel misverstand ‘n groot stryery begin, kom ‘n rondresisende krynwerker tot hulle redding en help om nie net hulle probleem nie, maar sommer ook…
- S03E02 Die Towerspieel · 14 minAs die koning na ‘n vrou begin soek, is sy barbier gereed met ‘n towerspieël wat met die soektog kan help. Maar daar is ‘n voorwaarde betrokke wat maak dat baie minder kandidate…
- S03E01 Die Pers Gorilla · 13 min‘n Storm, ‘n verlate huisie, vreemde instruksies en ‘n baie groot (en wollerige) verrassing. Dít is wat alles op jong Wimpie wag as hy skuiling soek tydens ‘n reënbui. Maar gaan…
- Die Sikloop (Eenoog) - Kreatiwe Kreature S02E08 · 6 minIn die ou tye was hulle meesterlike vakmanne wat vir die gode gewerk het, maar deesdae ken ons hulle as eensame reuse met een onderskeidende kenmerk: Net een oog in die middel…
- Die Oni - Kreatiwe Kreature S02E07 · 5 minHulle is beslis meer bekend in Japan as in die res van die wêreld, maar hulle is nie sommer eenvoudige monsters nie. Hulle is gewoonlik vreesaanjaend, maar soms meer kompleks…
- Die Reus - Kreatiwe Kreature S02E06 · 5 minJy kan hulle op ‘n afstand sien en hoor, maar moenie dink jy kan weghardloop nie, want hulle gee net ‘n tree of twee, dan is hulle by jou. Want alles aan hulle is enorm! Hierdie…
- Husse met lang ore - Kreatiwe Kreature S02E05 · 4 minHulle duik altyd op waar daar ‘n geheim gebou word, of waar ‘n nuuskierige agie te veel vrae vra. Hulle is eg Afrikaans, en jy kry hulle oral waar jy kinders kry wat wil weet wat…
- Die Minotaurus - Kreatiwe Kreature S02E04 · 4 minHy’t die lyf van ‘n man, maar die kop van ‘n groot, sterk bul! En hy bly in ‘n doolhof waaruit amper geen mens kan onstnap nie. Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Minotaurus.
- Die Kabouter (Gnome) - Kreatiwe Kreature S02E03 · 5 minMet sy gepunte rooi hoed en sy welige wit baard het jy sekerlik al hierdie oulike karaktertjie teëgekom, maar wat weet jy eintlik alles van hierdie klein aardgees? Hierdie…








