Jakson kuvaus
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Charlene Grobler en Ian van Zyl van die Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise. Die staat se patetiese hantering van die NPO-krisis noodsaak dringende ingryping vanuit die publiek. Enige hulp sal waardeer word. Jakaranda Kinderhuis: ABSA 14 3014 0724 Cheque account Branch 632 005 Reference - #MAD Louis Botha Kinderhuis: ABSA 40 5108 2782 Cheque account Branch 632 005 Reference - #MAD Jakaranda Kinderhuis en Louis Botha Kinderhui...

