Gå til indhold
Global sound
Sê dit soos dit is

Sê dit soos dit is

MAFUBE MUNISIPALITEIT

· 1 t. 14 min. · Sæson 1 Episode 81

Episodebeskrivelse

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met leiers uit Mafube oor hoe ’n gemeenskap besluit het om nie langer op politiek te wag nie. Hoe bring jy mense; swart en wit, boere, besighede en inwoners - bymekaar om hul gemeenskap eerste te stel? Wat gebeur wanneer mense self verantwoordelikheid begin neem vir dienslewering, elektrisiteit en werkskepping? En kan Mafube ’n beleggersvriendelike munisipaliteit word? Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die b...

Live, seneste time: 10.652 sange på 4.661 stationer i 123 lande

Opdag verden gennem radioen

Flere måder at opdage på (9)

Hørt noget godt? Gem det, eller åbn det direkte i Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
102.7 WebnFortsæt med at lytte