Informazioni su questo podcast
Explore candid discussions on South African social, cultural, and political issues with Gerhard Papenfus, CE of NEASA, and various guests. See www.neasa.co.za for more information.
Episodi
I 20 episodi più recenti su 81
- MAFUBE MUNISIPALITEIT · 1 h 14 min · Stagione 1 Episodio 81Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met leiers uit Mafube oor hoe ’n gemeenskap besluit het om nie langer op politiek te wag nie. Hoe bring jy mense; swart en…
- CHARLENE GROBLER & IAN VAN ZYL · 27 minGerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Charlene Grobler en Ian van Zyl van die Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise. Die staat se patetiese hantering van die…
- DIRK VAN ZYL SMIT 2 · 1 h 7 min · Stagione 1 Episodio 79Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels weer met Dirk Van Zyl Smit. Dirk is 'n uitnemende sakeman met 'n skerp aanvoeling vir geleenthede en innovering. Hy moes…
- DIRK VAN ZYL SMIT · 1 h 18 minGerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dirk Van Zyl Smit oor sy vermoeiende akademiese stryd, lank voordat disleksie bekend was aan Jan Alleman. Vandag is Dirk…
- THEO DE JAGER 7 · 1 h 8 minGerhard Papenfus, chief executive of NEASA, and Theo de Jager, executive chairman of SAAI, discuss President Trump's statements regarding expropriation without compensation, what…
- KOOS MALAN 6 · 56 minGerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met die konstitusionele juris Prof. Koos Malan oor die potensiële gevolge van die Trump administrasie vir Suid-Afrika, die…
- FAAN VAN DER WALT · 1 h 9 min · Stagione 1 Episodio 75Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Faan Van der Walt, die uitvoerende hoof en stigter van WeBuyCars. Wat verg dit om vanaf 'n nederige begin 'n stokperdjie…
- DINAH BRONKHORST · 1 h 6 min · Stagione 1 Episodio 74Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dinah Bronkhorst, uitvoerende hoof van ATTSA en Care Protect Invest SA. Sy is 'n formidabele vrou wat deur die vuurdoop…
- DIRK HERMANN 2 · 1 h 0 min · Stagione 1 Episodio 73Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dr Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Die gesprek gaan oor die jongste dramatiese verwikkelinge rondom die…
- KALLIE KRIEL · 53 min · Stagione 1 Episodio 72Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum. Kallie vertel van Afriforum se nederige ontstaan, meer as 25 jaar gelede…
- THEO DE JAGER 6 · 1 h 11 min · Stagione 1 Episodio 71In hierdie insiggewende gesprek oor landbou-doeltreffendheid en plaaslike boerderypraktyke bespreek Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, en Theo de Jager, Uitvoerende…
- CILLIERS BRINK 3 · 34 min · Stagione 1 Episodio 70Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, in 'n opvolggesprek met Cilliers Brink, voormalige burgemeester van Tshwane, bespreek die hoofoorsake van die swak finansiële…
- DAWIE ROODT 2 · 1 h 3 min · Stagione 1 Episodio 69Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group en gewilde aanbieder op Ontbytsake. Dawie deel sy insigte oor…
- NICK VAN RENSBURG · 1 h 32 min · Stagione 1 Episodio 68Sê Dit Soos Dit Is: Episode 068 - Nick van Rensburg Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Nick van Rensburg, 'n gerekende besigheidsman wat deur dwelms alles…
- PIETER JANSE VAN RENSBURG · 52 min · Stagione 1 Episodio 67Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Pieter Janse van Rensburg, 'n entrepreneur wat bewys het dat as jy 'n groot genoeg aptyd het vir klippekou, kan jou klein…
- ANTON SMITH · 58 min · Stagione 1 Episodio 66Sê Dit Soos Dit Is: Episode 066 - Anton Smith Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Anton Smith, die uitvoerende hoof van Aquafer, wat praat oor die sosiale…
- CILLIERS BRINK 2 · 1 h 8 min · Stagione 1 Episodio 65Sê Dit Soos Dit Is: Episode 065 - Ciliers Brink 2 Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met voormalige burgermeester van Tshwane, Cilliers Brink. Wat het gelei tot…
- WILLIE JONES · 1 h 2 min · Stagione 1 Episodio 64Sê Dit Soos Dit Is: Episode 064 - Willie Jones Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Willie Jones, 'n entrepreneur wat 'n reuse sukses gemaak het met…
- JOHANN HOLM 2 · 50 min · Stagione 1 Episodio 63Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Johann Holm. Hulle bespreek die ‘waarde’ van geld, geld as 'n bate en vergelyk goud en kripto-bates. YouTube &…
- KOOS MALAN 5 · 58 min · Stagione 1 Episodio 62Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Koos Malan, 'n konstitusionele juris, oor die kwesbaarheid van die regering van nasionale eenheid, onder ander in…








