Saltar al contenido
Global sound
Sê dit soos dit is

Sê dit soos dit is

DIRK VAN ZYL SMIT 2

· 1 h 7 min · Temporada 1 Episodio 79

Notas del episodio

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels weer met Dirk Van Zyl Smit. Dirk is 'n uitnemende sakeman met 'n skerp aanvoeling vir geleenthede en innovering. Hy moes egter in sy lewe groot hindernisse en terugslae oorkom. Dirk is die skrywer van die boek "Opgeklim en weer gery". YouTube & Podcast: bit.ly/sdsdi079 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

En directo, última hora: 10.652 canciones en 4.661 emisoras de 123 países

Descubre el mundo a través de la radio

Más formas de descubrir (9)

¿Has oído algo bueno? Guárdalo o ábrelo directamente en Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
61 BLUESSeguir escuchando