Σημειώσεις επεισοδίου
17 November 2026: Waterbeperkings is binnekort weer Wes-Kapenaars se voorland. MTN probeer weer om Telkom oor te neem, vier jaar ná 'n mislukte poging. China wil teen 2030 KI-geletterdheid onder alle skoolkinders vestig.
Ιστότοπος: omny.fm

