Catatan episode
In Episode 21 van Die Rally-Raid Dagboek gesels ons verder met Richard Leeke, ses-malige Suid-Afrikaanse nasionale rally-raid kampioen en een van die top-navigators van sy era.
Hy het vir verskeie van die top-renjaers genavigeer, onder andere Sarel van der Merwe, Tony Pond, Paddy Driver, Philip Malan, Kassie Coetzee, Hannes Grobler, Duncan Vos en Satwant Singh. Richard het met die jare ’n fyn aanvoeling ontwikkel om die regte “stem” en benadering te gebruik vir verskillende bestuurders – en sodoende die beste uit elkeen te kry.
Geniet hierdie wedren deur die geskiedenis saam met Richard, ’n…
Situs: rss.com

