Skip to content
Global sound
Die TAFEL

Die TAFEL

by #projectschools

Latest episode
Episode 8 - Goeie gesonde verhoudings, selfs met tieners

About this podcast

Welkom by ons podcast oor geloof en mental health! Kom reis saam met Dr. Heinrich Koekemoer en Gerhard de Jager. Luister na die gesprekke oor hoe hierdie twee aspekte nie van mekaar geskei is nie. Sluit by ons aan op hierdie betekenisvolle reis na geestelike en emosionele welstand.

Episodes

  • Episode 8 - Goeie gesonde verhoudings, selfs met tieners · 1 h 4 min · Season 1 Episode 8Hierdie episodepraat ons oor verhoudings, spesifiek hoe ons gesonde, groeiende bande kan bou—veral met ons tieners. Kom sit saam om Die Tafel en ontdek hoe jy sterk en…
  • Episode 7 - Angs: ‘On the field and off the field training · 60 min · Season 1 Episode 7Is daar iets wat jy kan doen om jou angs te verlig? In hierdie episode kyk ons na 'n paar sulke wenke wat jou kan help.
  • Episode 6 - Angs en Vrees · 57 min · Season 1 Episode 6Angs en vrees verskil van mekaar, die een is nodig en belangrik die ander een kort jou lewenskwaliteit in. Is angs en vrees 'n sonde? Hierdie is net van die punte waaroor ons…
  • Episode 5 - Depressie, mindfulness en meditasie · 55 min · Season 1 Episode 5Kan depressie behandel word sonder medikasie en watse rol speel meditasie en mindfulness in hierdie gesprek?
  • Episode 4 - Depressie Deel 2 · 58 min · Season 1 Episode 4In hierdie episode gesels ons verder oor die groot tema van depressie, ons gesels oor medikasie en ook oor selfdood. Hoe werk dit ook saam met geloof?
  • Episode 3 - Depressie · 58 min · Season 1 Episode 3In hierdie episode gesels ons oor die groot tema van depressie. Vir baie mense is dit 'n jare lange reisgenoot. Is depressie iets wat jy net jouself moet regruk, is dit in die…
  • Episode 2 - Is geloof sleg vir my mental health? · 1 h 2 min · Season 1 Episode 2In vandag se episode gesels ons verder oor geloof en mental health. Ons gesels oor 'n paar vrae, een van die vrae, is geloof sleg vir my mental health? Belangrike vrae.
  • Episode 1 - Geloof en Mental Health · 54 minOns heel eerste episode oor geloof en mental health. Wat is Mental Health Wanneer het ek hulp nodig? Watter rol speel my geloof in my Mental Health Kom gesels saam…
  • DIE TAFEL TRAILER · 2 minWelkom by ons podcast oor geloof en mental health! Kom reis saam met Dr. Heinrich Koekemoer en Gerhard de Jager. Luister na die gesprekke oor hoe hierdie twee aspekte nie van…

Live, last hour: 12,131 songs on 6,132 stations in 146 countries

Discover the world through radio

More ways to discover (7)

Heard something good? Save it, or open it straight away in Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Radio 538 luisteren - Live!Popular right now