Naweekaktueel
από RSG
Motorrubriek: Lepas L4 Pantera
Σχετικά με αυτό το podcast
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Επεισόδια
Τα νεότερα 20 από 1.168 επεισόδια
- Naweekaktueel: Ons ontleed die wêreldwye Microsoft-onderbreking · 52 λεπ.14 November 2026: Die meerderheid van die ANC se leierskap wil glo wegbeweeg van die DA tydens koalisie-onderhandelings. Ons ontleed die wêreldwye Microsoft-onderbreking. Klaar…
- Motorrubriek: GWM Tank 300 Super Luxury · 6 λεπ.Wessel Pretorius toetsry ‘n GWM Tank 300 Super Luxury.
- Naweekaktueel: Kiesers sê die verkiesing was vry en regverdig · 52 λεπ.7 November 2026: Ons kry ontledings en voorspellings van kenners oor die jongste verkiesingsuitslae. Kiesers meen die verkiesing was vry en regverdig. Die Bokke en Italië pak…
- Motorrubriek: Chery Tiggo 7 1.5T CSH Plus · 3 λεπ.Wessel Pretorius toetsry Chery se Tiggo 7 1.5T CSH Plus.
- Naweekaktueel: Ons praat met kenners oor die plaaslike regeringsverkiesings · 52 λεπ.31 Oktober 2026: Die ontplooiing van soldate in KwaZulu-Natal kry teenstand in die parlement. Politieke partye sluit hulle verkiesingsveldtogte af, en ons kyk hoekom die 2026…
- Naweekaktueel: Vereiste dat boere diere merk, maak opslae · 51 λεπ.24 Oktober 2026: Regulasies wat vereis dat boere hulle diere merk, maak opslae in landboukringe. Kiesers sal twee of drie stembriewe op 4 November kry. Die verband tussen geloof…
- Naweekaktueel: Tshwane-metro loop deur onder kabeldiewe · 52 λεπ.17 Oktober 2026: Slegs 1,5% van DNS-bewyse word binne 30 dae by polisie-laboratoriums verwerk. Die Tshwane-metro loop deur onder kabeldiewe, terwyl 'n burgerregte groep aanbied…
- Naweekaktueel: Bendegeweld in die Wes-Kaap, en pogings om gemeenskappe te red · 54 λεπ.10 Oktober 2026: Ons plaas die kollig op bendegeweld in die Wes-Kaap, en pogings om gemeenskappe en kinders te red. 'n Ma praat oor die dood van haar twee seuns weens…
- Naweekaktueel: Pessimisme oor Ramaphosa-plan om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord te pak · 50 λεπ.3 Oktober 2026: Sewe jaar te laat... Dit is die gevoel oor President Ramaphosa se plan om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord uit te wis. Waarna kan jy alles uitsien by die…
- Motorrubriek: Renault Kiger Iconic · 3 λεπ.Wessel Pretorius toetsry ‘n Renault Kiger Iconic outomaties.
- Naweekaktueel: Liggaam van halfnaakte vrou naby Tembisa gevind. · 51 λεπ.26 September 2026: Die liggaam van 'n halfnaakte vrou in Mooifontein-begraafplaas naby Tembisa aan Oos-Rand gevind. Suid-Afrika beoog om 'n handelsooreenkoms oor kritieke…
- Motorrubriek: Haval H7 HEV Super Luxury · 4 λεπ.Wessel Pretorius toetsry Haval se H7 HEV Super Luxury.
- Naweekaktueel: Kenners verduidelik hoe vroue hulleself moet beveilig · 52 λεπ.19 September 2026: Ons praat met kenners oor hoe vroue hulleself moet beveilig. Die Springbok-kaptein het 'n sterk boodskap teen geslagsbaseerde geweld. Suid-Afrika verower goud…
- Naweekaktueel: Ons kyk terug na die terreuraanvalle op New York 25 jaar gelede · 49 λεπ.12 September 2026: Die VF+ sê gemeenskappe moet groter seggenskap hê oor die samestelling van munisipale begrotings en tariewe. Die familie van een van ses Suid-Afrikaners wat…
- Motorrubriek: Augustus-voertuigverkope · 4 λεπ.Wessel Pretorius bespreek Augustus se nuwe voertuigverkope.
- Naweekaktueel: Hoekom bly vroue in verhoudings waarin hulle mishandel word? · 50 λεπ.5 September 2026: Hoekom bly vroue in verhoudings waarin hulle mishandel word? Ons praat met 'n kenner. 'n Doktorsgraad-gegradueerde van Atlantis deel haar storie. 'n Voorskou…








