Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb
de Moneyweb Radio
Hoe tegnologie ’n nuwe mark vir gesondheidsorg skep
Sobre este podcast
Elke derde en vierde Dinsdag van die maand gesels Palesa van Moneyweb met entrepreneurs oor hoe hulle hul besighede begin het, uitdagings oorkom het en nuwe geleenthede raakgesien het.
Hoor meer oor hul stories, lesse en wenresepte, en kry praktiese raad en inspirasie vir jou eie entrepreneursreis.
Episódios
Os 20 episódios mais recentes de 122
- Hoe tegnologie ’n nuwe mark vir gesondheidsorg skep · 21 minChristian Opperman, stigter van Adams Health, gesels oor die sakegeleentheid agter sy aanlyn gesondheidsplatform en die uitbreiding na ’n tweede onderneming wat op vroue se…
- ’n Internasionale produk kry plaaslike voete · 20 minBenjamin Kleynhans, medestigter van Nasiol Industrial SA, gesels oor die onderneming se nano-bedekkings wat oppervlaktes teen water, vuilheid, vlekke en slytasie beskerm.
- Die besigheid agter ’n veiliger werkplek · 21 minJohannes Pedro Lenge van Thupangeni Group deel sy ervaring van die opbou van ’n onderneming wat ander besighede help om veilig en doeltreffend te werk.
- ’n Plaas, ’n turksvy en ’n sakeplan · 21 minAndries Burger van Tahlia Farm vertel hoe hy en sy vrou, Alicia, hul stadslewe agtergelaat het en stap vir stap ’n onderneming rondom die plaas begin bou het.
- Sy het Suid-Afrika op die fiets verteenwoordig, nou stem sy klaviere · 24 minAnriëtte Schoeman vertel van haar jare in die beroepsfietsrywêreld en hoe sy uiteindelik ’n heel ander rigting ingeslaan het as klavierstemmer.
- Van tweedehandse markte tot nasionale sukses · 22 minRene Kinghorn, stigter van Baby Boutique Online, vertel hoe haar besigheid van tweedehandse babamarkte tot ’n suksesvolle nasionale onderneming gegroei het.
- Van ouma se koumbuis tot eie onderneming · 24 minSamantha Andreas, stigter van Shas Enterprise, vertel hoe haar besigheid ontstaan het en hoe sy deur uitdagings navigeer.
- ’n Besigheid gebou in die middel van ’n pandemie · 24 minFrancois Breedt, stigter van Amity Perfumes, kyk terug op die afgelope ses jaar en vertel hoe ’n klein begin tot ’n groeiende onderneming uitgebou is.
- Die resep agter Xpresso se sukses · 19 minNicolene Elhadad van Xpresso Café gesesls oor die storie agter die besigheid, asook die uitdagings en hoogtepunte van entrepreneurskap.
- Van MasterChef tot meester-entrepreneur · 17 minAndriette Georgiou vertel hoe sy Mondvol in ’n suksesvolle onderneming omskep het.
- Hoe ’n Paarlse tegnologiemaatskappy die advieswêreld verander · 21 minMartha Kokememoer, stigter van Headspace Technologies, gesels oor die storie agter die besigheid en hoe hulle finansiële adviseurs help om hul inkomste beter te bestuur.
- Heuning, harde werk en ambisie · 22 minNico Grobler, stigter van Honey Bee Group, deel die reis van ’n konsep tot ’n gestruktureerde besigheid.
- Hoe Schoonhuid ware skoonheid herdefinieer · 23 minQuintinn van Rensburg, stigter van Schoonhuid, gesels oor hoe hierdie besigheid gegroei het van ’n persoonlike storie tot ’n handelsmerk wat fokus op natuurlike produkte en…
- Van pizzabokse tot finansiële vryheid · 21 minDanei Rall, medestigter van FinMaster, gesels oor hoe hul kreatiewe onderneming speletjies gebruik om mense op ’n praktiese manier van begrotings, beleggings en welvaartskepping…
- ’n Smaak van Nederland wat ’n Suid-Afrikaanse droom bou · 20 minKarike Norval, eienaar van Holland Bakery, deel die bakkery se geskiedenis.
- Hoe ’n matrasonderneming deur leer en aanpas bly groei · 21 minRudo Kemp, stigter van Sloom, gesels oor sy agtergrond en die storie agter Sloom.
- Van konsep tot kantoor · 20 minConrad Burger, stiger van X Furniture, verduidelik hoe hy ’n gaping in die mark raakgesien het en dit in 'n groeiende besigheid omskep het.
- Die toekoms van waterverkope · 18 minAndries Venter van Water ATM gesels oor Water ATM, ’n besigheid wat 24/7 toegang tot gesuiwerde water bied deur middel van outomatiese, kontantlose masjiene.
- Suikervry en suksesvol · 22 minViljoen de Kock, medestigter van GUDGU, kort vir “Goedheid uit die grond uit”, gesels oor hoe ’n persoonlike uitdaging ontwikkel het tot ’n gewilde produkreeks.
- Bou, herfinansier, herhaal · 25 minDarren Francis, ’n bekroonde eiendomsbelegger en skrywer, gesels oor die storie agter EMT Square Property Developers.








