Pieter Möller - Landbou Insetsels
από OFM
Pieter Moller gesels met een van die 3 finaliste in die skaapboer…
Σχετικά με αυτό το podcast
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Επεισόδια
Τα νεότερα 20 από 150 επεισόδια
- Pieter Moller gesels met een van die 3 finaliste in die skaapboer van die jaar kompetisie · 3 λεπ.Pieter Moller gesels met een van die 3 finaliste van Suid-Afrika se Skaapboer van die jaar - kompetisie.
- Die professionele Jagtersvereniging in SA het onlangs 'n gala banket gehou · 3 λεπ.Pieter Moller gesels met die Uitvoerende Hoof van die professionele Jagtersvereniging in SA, tydens die organisasie se gala banket.
- Pieter Moller gesels met die 2026 Beesboer van die jaar · 2 λεπ.Pieter Moller gesels met die 2026 Beesboer van die jaar wat by 'n glansgeleentheid in Gauteng aangewys is.
- Pieter Moller gesels met die 2026 Skaapboer van die jaar · 3 λεπ.Pieter Moller gesels met die 2026 skaapboer van die jaar wat by 'n glansgeleentheid in Gauteng aangewys is.
- Pieter Moller berig oor interessante navorsing oor afvalwol · 1 λεπ.Pieter Moller berig oor interessante navorsing oorsee, oor die alternatiewe gebruike van afvalwol.
- Pieter Moller berig oor voedselonsekerheid wat groot druk plaas op lande · 1 λεπ.Pieter Moller berig oor voedselonsekerheid wat groot druk plaas op lande, veral Afghanistan.
- Pieter Moller gesels met 'n bekende wolprodusent en boer van die Suid-Vrystaat oor sy skaapskeer opleiding · 3 λεπ.Pieter Moller gesels met 'n bekende wolprodusent en boer van die Suid-Vrystaat, wat al naam oorsee gemaak het met skaapskeer en -opleiding.
- Pieter Moller berig oor die uitvoerkwotas vir jagtrofee · 1 λεπ.Pieter Moller berig oor die uitvoerkwotas vir jagtrofee, wat onlangs bekend gemaak is.
- Daar vind 'n interessante inligtingsdag van SA Stamboek eersdaags plaas · 1 λεπ.Pieter Moller berig oor die gewilde inligtingsdag van SA Stamboek wat volgende week plaasvind.
- Daar is 'n boeredag wat eersdaags in die Noord-Kaap plaasvind · 3 λεπ.Pieter Moller gesels met 'n leierboer en Bonsmara-teler van die Noord-Kaap oor 'n boeredag wat hierdie dag plaasvind.
- Pieter Moller het gesels met die eienaar van 'n krieketveld in die Suid-Vrystaat · 3 λεπ.Pieter Moller het gesels met die eienaar van 'n krieketveld op 'n plaas in die Suid-Vrystaat, hy vertel van die oorsprong van 'n toernooi daar, wat deur plaaslike boere op die…
- Pieter Moller berig oor nuus uit die skaapbedryf · 1 λεπ.Pieter Moller berig oor nuus oor die skaapbedryf, na die onlangse jaarlikse Herkouerdag.
- Pieter Moller berig oor die jongste inflasiesyfers · 2 λεπ.Pieter Moller berig oor die jongste inflasiesyfers van die Reserwebank en die effek op verbruikers.
- Pieter Moller gesels met die nuwe voorsitter van die Angus beestelersgenootskap · 5 λεπ.Pieter Moller het met die nuwe voorsitter van die Angus beestelersgenootskap gesels by hulle jaarlikse toekenningsgeleentheid.
- 'n Jong veeboer en stoetteler van Boshof bring weeksdae op die skoolbanke deur! · 4 λεπ.Pieter Moller gesels met 'n jong veeboer en stoetteler van Boshof in die Vrystaat, wat in die week op die skoolbanke deurbring.
- Daar is interessante nuus rakende vleis en melkproduksie in die Afrika kontinent · 1 λεπ.Pieter Moller berig oor interessante nuus rakende vleis- en melkproduksie in die Afrika kontinent.
- Pieter Moller gesels met 'n bekende Brangus stoetteler van Glen · 6 λεπ.Pieter Moller gesels met bekende Brangus teler wat op Glen woonagtig is, Reinet Meyer.
- Pieter Moller het onlangs by NAMPO Kaap met Bennie van Zyl gesels · 3 λεπ.Pieter Moller het by NAMPO Kaap gesels met die Hoofbestuurder van TLU SA oor die huidige stand van landbou, en die organisasie se siening van 'n nuwe landbouminister.
- Pieter Moller berig oor interessante, internasionale nuus uit die wynbedryf · 1 λεπ.Pieter Moller berig oor interessante, internasionale nuus uit die wynbedryf.
- Pieter Moller berig oor moontlike rentekoers verhogings wat voorle · 1 λεπ.Pieter Moller berig oor moontlike verhogings in rentekoerse en wat ekonome en kenners daaroor voel.








