Jakson kuvaus
#2 Watter Geestelike Beginsels leer ons van die SOLDAAT? 'n Soldaat gee sy lewe weg lank voor hy ooit 'n vyand sien. Die oomblik wat hy die eed aflê, hou hy op om aan homself te behoort.Paulus gebruik presies daardie beeld vir jou: "Ly saam met my as 'n goeie soldaat van Christus Jesus" (2 Tim 2:3)."Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my." — Galasiërs 2:20Ons kyk hierdie Sondag na een van die kwaaiste vormingsprosesse waaraan mense hulleself onderwerp, die opleiding van 'n Amerikaanse Navy SEAL — en wat dit ons leer oor wat dit werklik beteken om…
Sivusto: podcasters.spotify.com
