Μετάβαση στο περιεχόμενο
Global sound
Harvester Cederberg Preke

Harvester Cederberg Preke

Goed Toegerus vir elke Goeie Werk

· 49 λεπ.

Σημειώσεις επεισοδίου

'n Besinning oor 2 Petrus 1:3-8Toe jy in 'n oomblik wederbaar is as kind van God, is jy bestem om 'n heerser te wees. Nie oor 'n paleis nie – oor 'n domein, invloedssfeer, 'n “metron” en area, of gebied waaroor jy outoriteit het. Jou eerste heerskappy is oor jou eie hart en verstand. Daarvandaan brei dit uit: jou liggaam, jou huwelik, jou gesin, jou besigheid, die kringe waarin jy invloed dra. Elkeen van hierdie areas wag vir 'n regeerder. Die vraag is nooit óf jy sal regeer nie – die vraag is met watter gehalte heers jy in daardie gebied. Elkeen van hierdie "domeins" sien met gespanne…

Ιστότοπος: podcasters.spotify.com

Ζωντανά, τελευταία ώρα: 13.152 τραγούδια σε 6.306 σταθμούς σε 133 χώρες

Ανακαλύψτε τον κόσμο μέσα από το ραδιόφωνο

Περισσότεροι τρόποι ανακάλυψης (7)

Ακούσατε κάτι ωραίο; Αποθηκεύστε το ή ανοίξτε το απευθείας στο Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
KDKK 97.5 FM StarstationΣυνέχεια ακρόασης