Hoppa till innehållet
Global sound
Harvester Cederberg Preke

Harvester Cederberg Preke

Die Ware Betekenis van Sout wat Laf geword het

· 35 min

Avsnittsbeskrivning

Wanneer laas het iets presies reg gelyk – en toe nie die funksie verrig waarvoor dit vervaardig is nie?Dink aan 'n brandblusser wat, op die oomblik toe jy dit tydens 'n vuur moes gebruik, tot jou skok niks by die spuit uitkom nie. Of die selfoon se ekstra battery wat jy gedink het nog vol gelaai is, maar wat morsdood is wanneer jy dit wil gebruik. Of die noodnommer wat teen die yskas geskryf staan, maar wat, toe jy dit tydens 'n krisis bel, nie meer bestaan nie. Dit is teen hierdie agtergrond dat Jesus hierdie vreemde enkel sinnetjie aankondig. Die sout is goed, maar as die sout laf geword…

Webbplats: podcasters.spotify.com

Live, senaste timmen: 7 188 låtar på 2 657 stationer i 117 länder

Upptäck världen genom radion

Fler sätt att upptäcka (7)

Hört något bra? Spara det, eller öppna det direkt i Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Strictly DJ Radio - Hip Hop remixFortsätt lyssna