Harvester Cederberg Preke
by Jan Oosthuizen
Latest episode
Die Gevaar van die Enkel Storie Beeld
Die Gevaar van die Enkel Storie Beeld
About this podcast
Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)
Episodes
The newest 20 of 358 episodes
- Die Gevaar van die Enkel Storie Beeld · 50 minOns het almal al die pyn beleef wanneer iemand ons van iets beskuldig wat ons eerlikwaar nie gedoen het nie! Of wanneer ons 'n skinderstorie hoor wat heeltemal van die waarheid…
- #3 Watter Geestelike Beginsels Kan Ons Leer van die ATLEET · 42 minDie “atleet” taal en metavoor word dikwels gebruik in die NT, met goeie rede. DIe atleet is die beste voorbeeld van die beginsel van ONTHOUING, weerhouing, terughou, opoffering…
- #2 Watter Geestelike Beginsels leer ons van die SOLDAAT? · 34 min#2 Watter Geestelike Beginsels leer ons van die SOLDAAT? 'n Soldaat gee sy lewe weg lank voor hy ooit 'n vyand sien. Die oomblik wat hy die eed aflê, hou hy op om aan homself te…
- #1 Watter geestelike beginsels kan ons leer van Boer? · 37 minHierdie is nogal regtigwaar 'n boodskap wat elke landbou produsent moet hoor of lees... om hulle moed in te praat oor hulle GELOOF wat hulle beter verstaan as die meeste…
- Goed Toegerus vir elke Goeie Werk · 49 min'n Besinning oor 2 Petrus 1:3-8Toe jy in 'n oomblik wederbaar is as kind van God, is jy bestem om 'n heerser te wees. Nie oor 'n paleis nie – oor 'n domein, invloedssfeer, 'n…
- Hoe die Kerk 'n teenmiddel vir Chaos en anargie kan wees. · 49 minHOE DIE KERK 'N TEENMIDDEL VIR CHAOS EN ANARGIE KAN WEESHoekom voel dit asof die wêreld uitmekaar val?Skakel die nuus aan, blaai vyf minute op jou foon, en jy sal dit oral vind —…
- Die Ware Betekenis van Sout wat Laf geword het · 35 minWanneer laas het iets presies reg gelyk – en toe nie die funksie verrig waarvoor dit vervaardig is nie?Dink aan 'n brandblusser wat, op die oomblik toe jy dit tydens 'n vuur moes…
- JEREMIA die onversetlike, volhardende, en onwrikbare PROFEET · 37 minJEREMIA die onversetlike, volhardende, en onwrikbare PROFEETDie wêreld het vandag meer Jeremias nodig. In 'n tyd waarin die waarheid relatief geword het tot elke mens se opinie…
- Jy is presies op die regte plek waar God jou geplaas het · 59 minIs Ek Op Die Regte Plek? Daar's 'n oomblik wat ons amal al op 'n tydstip beleef het: jy staan in die kombuis, of staan in 'n ry by SPAR, of sit agter 'n rekenaar, of in 'n kerk…
- Lewe vanuit 'n Oop Hemel Belewenis In Christus · 24 minDie wêreld word by die dag meer en meer verdeeld. Die komende lokale verkiesing gaan mense nog meer verdeel in kampe. Verder groei die agterdog, wedywering, self-beskerming en…
- Aktiewe Geraasonderdrukking · 40 minAktiewe Geraasonderdrukking om die Heilige Gees te kan hoor. Hoe Jesus die stilte gevind het — en hoe ons dit ook kan vindDaar is 'n nuwe merkwaardige tegnologiese wonder - Apple…
- 'n Algehele nuwe ORIËNTASIE vanuit die KONINGKRYK · 26 min'n Algehele nuwe ORIËNTASIE vanuit die KONINGKRYK van GOD se PERSPEKTIEF - Soms benodig ons 'n heeltemal gans anderse perspektief op die realiteit van die Lewe! Preek Notas…
- Konsentrasie en Fokus Jou Spesiale Gawe Van God #2 · 40 min#2 Konsentrasie en Fokus Jou Spesiale Gawe Van God ’n Studie het ondersoek hoe gereeld ’n gemiddelde Amerikaanse universiteitstudent werklik aandag gee aan enigiets. Die…
- Konsentrasie en Fokus Jou Gawe van God #1 · 37 min“You will keep him in perfect peace,Whose mind is stayed on You,Because he trusts in You.Trust in the LORD forever, — Isaiah 26:3Die onlangse vloede en oorstromings wat ons hier…
- Hoe sy LIEFDE jou beskerm teen WETTELOOSHEID · 43 minHoe sy LIEFDE jou beskerm teen WETTELOOSHEIDJesus het eenmaal gesê dat in die laaste dae "die liefde van baie sal verkoel omdat die wetteloosheid vermeerder" (Matt. 24:12). Let…
- Brandstof vir Geloof · 53 minBRANDSTOF VIR GELOOF Hoe Voed en Beskerm Jy Jou Geloof? Elke mens leef vanuit 'n geloofstelsel en oortuiging. Mens dit 'n wêreldbeskouing, 'n lewensfilosofie, jy is 'n produk van…
- Kruisiging en Opstanding jou ASEM in die Gees · 44 minKRUISIGING EN OPSTANDING: Die Asemhaling van die Gees. Jesus het nie net vir ons gesterf en opgestaan nie. Hy het ons gewys hóé om te leef. Die kruis en die leë graf is nie net…
- Die kuns om in God se AANGESIG jouself te versterk · 41 minDie kuns om in God se AANGESIG jouself te versterk. Siel, Waarom is jy So Neerslagtig?Psalms 42 & 43Het jy 'n onversadigbare honger en dors na die teenwoordigheid van die Here?…
- Verhoog jou ONDERSKEIDINGSVERMOË volgens Jesus se Perspektief: · 57 minVerhoog jou ONDERSKEIDINGSVERMOË volgens Jesus se Perspektief: Ons staan op ’n wesenlike kantelpunt in die geskiedenis. Watter wêreldbeskouing gaan in die volgende eeu die…
- Die Skaal van die Lewe: Plesier en Betekenis in Goddelike Balans · 54 minDie Skaal van die Lewe: Plesier en Betekenis in Goddelike Balans. Leef jy net vir die volgende lekker oomblik… of net vir die volgende verantwoordelikheid? Te veel plesier maak…








