Siirry sisältöön
Global sound
Harvester Cederberg Preke

Harvester Cederberg Preke

Die Gevaar van die Enkel Storie Beeld

· 50 min

Jakson kuvaus

Ons het almal al die pyn beleef wanneer iemand ons van iets beskuldig wat ons eerlikwaar nie gedoen het nie! Of wanneer ons 'n skinderstorie hoor wat heeltemal van die waarheid ontbloot is! Dit maak seer.Omdat ons almal deesdae op een of ander manier swaarkry, raak ons maklik selfgefokus. Voeg daarby die ure wat ons op skerms deurbring en na mekaar se stories kyk sonder om werklik kontak te maak – en dit lei daartoe dat ons al hoe meer ENKEL-STORIE-BEELDE van mekaar vorm.Leer in hierdie boodskap om met nuwe oë na God, jouself en jou medemens te kyk, en dalk vir die eerste keer regtig die…

Sivusto: podcasters.spotify.com

Livenä, viimeisin tunti: 9 943 kappaletta 4 083 asemalla 119 maassa

Löydä maailma radion kautta

Lisää tapoja löytää (7)

Kuulitko jotain hyvää? Tallenna se tai avaa se suoraan Spotifyssa.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
APEX 1 RADIOJatka kuuntelua